Page 1 of 1

Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 1:32 pm
by Die Kooperasie
22012015 Berger.jpg

Re: Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 3:52 pm
by Hercules Louw
Riaan, julle het nie dalk 250gr 338 kaliber in 250 pakke nie?

Re: Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 8:24 pm
by RV
Hercules

Daar is 250 gr 338 ek weet nie of daar 250 pakke is nie.Sal more kyk en laat weet.

Groete Riaan

Re: Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 9:11 pm
by Chrisjan
Ek soek nou weer 6mm 95gr VLD. Leet weet asb as daar is.

Re: Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 9:59 pm
by RV
Chrisjan

Sal more kyk en laat weet.

Groete Riaan

Re: Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 10:38 pm
by JPS
Rv,

Laat weet my ook asb van die 338 250greiners asb.

Groete

Re: Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 10:41 pm
by RV
Dis reg ons maak so.

Re: Berger bullets in stock

Posted: Thu Jan 22, 2015 10:47 pm
by JPS
Dankie Riaan

Re: Berger bullets in stock

Posted: Fri Jan 23, 2015 8:09 am
by Die Kooperasie
Hercules Louw wrote:Riaan, julle het nie dalk 250gr 338 kaliber in 250 pakke nie?
Geen 250 pakke nie, slegs:
60-33554-----231250-----Berger 338 cal 250gr Elite Hunter-----R 1 120 / 100
60-33556-----231251-----Berger 338 cal 300gr Elite Hunter-----R 1 145 /100
Chrisjan wrote:Ek soek nou weer 6mm 95gr VLD. Leet weet asb as daar is.
Jammer, geen in voorraad.