Middag mnre,
Weet iemand dalk van `n lekker biltong jag plaas in die kalahari bosveld ?
Byvoorbaat dank
Verwysing
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Verwysing
Probeer Oubaas Hattingh by Madala Dune Lodge, 08twee8twee073ses2, fantastiese jagplek en die man ken sy storie in die duine
-
Aardvark
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Apr 19, 2013 9:05 am
Re: Verwysing
Great dankie Smiley, ek sal die oom kontak