Page 1 of 1
Januarie
Posted: Wed Jan 28, 2015 8:03 pm
by Gamkaboer
Rowwe maand
Re: Januarie
Posted: Wed Jan 28, 2015 8:11 pm
by Heinz Petersen
Jy spel hom eitlik Januwarrie. Wonder waar die maand se geld heen is.
Re: Januarie
Posted: Wed Jan 28, 2015 8:55 pm
by Gamkaboer
Net so hehehe. Dis Januwarrie en Februwarrie dan Maart recover ons...
Re: Januarie
Posted: Thu Jan 29, 2015 1:20 am
by Finfan
Moeniewarry January!
Re: Januarie
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:24 am
by stoffelpantoffel
Ons voel die man se pyn! Darm is daar nog murg in daai been
Re: Januarie
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:35 am
by Wattlegrove
Gelukkig val Januarie buite die jagseisoen.