Page 1 of 1

Winchester Mod 70 Sporters te koop

Posted: Thu Jan 29, 2015 6:10 am
by JAGTERSREG-JRM
Dagse Manne

Ek het die volgende wapens beskikbaar teen n baie bekostigbare prys. Ek het self n 25-06 aangeskaf maar teen n wilde prys in vergelyking (baie netjiese roere):

Winchester Mod 70 Sporter

25.-06 24"
270 24"
30-06 24"
300WM 26"
300WSM 24"
338WM 26"

Al die bogenoemde wapens teen dieselfde prys R14 000 elk (beperkte voorraad)

http://www.winchesterguns.com/products/ ... mid=535202

Re: Winchester Mod 70 Sporters te koop

Posted: Thu Jan 29, 2015 8:16 am
by matewis
Ek het een in 270 en is baie tevrede. Die controled-feed aksie is werklik 'n plesier en die gewere het nie 'n stukkie plastiek nie. Dis 'n goeie prys ook daai Kobus. Ek het in Junie 2012 teen 'n billike prys van R12k gekoop. My goeie vriend het hom in 300wm en skiet ook n barshou. Sterkte, hoop hulle skuif vinnig!