Page 1 of 1
Nuwe tiener.
Posted: Fri Jan 30, 2015 5:39 pm
by Henrie_270
Hallo almal!
My naam is Henrie en ek bly saam met my ouers en broer hier in die Karoo op n plaas. Ek is baie lief vir jag en skiet. Ek lees nou al lank op die forum en het al baie goed geleer oor gewere en skiet wat ek nie geweet het nie.
Groete

Re: Nuwe tiener.
Posted: Fri Jan 30, 2015 5:48 pm
by joe rocket
Welkom Henrie dis lekker om jong manne op die forum te he.
Re: Nuwe tiener.
Posted: Fri Jan 30, 2015 7:03 pm
by Frikkie Coetzee
Welkom
Re: Nuwe tiener.
Posted: Fri Jan 30, 2015 10:39 pm
by Jacquesb
Welkom Hennie
Geniet
Re: Nuwe tiener.
Posted: Sat Jan 31, 2015 5:51 am
by toelie
Welkom hier
Re: Nuwe tiener.
Posted: Sat Jan 31, 2015 6:19 am
by Heinz Petersen
Welkom Henrie.
Van nou af sal jy net nog wil skiet met al die kennis wat jy hier gaan kry.
Re: Nuwe tiener.
Posted: Sat Jan 31, 2015 6:32 am
by win270
Welkom, Henrie. Geniet dit op die forum. Jag gaan natuurlik oor die hele ervaring en nie net die oomblik as jy die sneller aftrek nie. Die Karoo is 'n besonderse kontrei. Jy is bevoorreg om daar groot te word. Leer soveel as moontlik in die proses en dra die lewenswaarhede saam met jou op die pad vorentoe.
Re: Nuwe tiener.
Posted: Sat Jan 31, 2015 1:39 pm
by Henrie_270
Dankie vir die warm verwelkomings!
Re: Nuwe tiener.
Posted: Sat Jan 31, 2015 6:02 pm
by Sniper66
Welkom Henrie, geniet dit.
Re: Nuwe tiener.
Posted: Mon Feb 02, 2015 2:31 pm
by jamalley
Welkom Henrie, hoop jy geniet dit en weet dat jy baie gaan leer.
Re: Nuwe tiener.
Posted: Mon Feb 02, 2015 6:10 pm
by Boesman10
Welkom Henrie. Besit jou pa vir Karoo Biltong daar op die draai?
Re: Nuwe tiener.
Posted: Tue Feb 03, 2015 10:09 am
by PITSMIT
dagse ou mater welkom hier hier gaan jy mooi van alles leer oom win270 het jou presies reg gese
sien jy skiet ook darem met die regte roer hehe
geniet hom hier
Re: Nuwe tiener.
Posted: Tue Feb 03, 2015 2:21 pm
by Henrie_270
Hallo
Nee, oom Boesman10. My pa se naam is Ferdie, maar ek ken vir oom Henk van Karoo Biltong.
Dankie oom Pitsmit en Win 270. Ek sal dit altyd onthou.
Groete
Re: Nuwe tiener.
Posted: Tue Feb 03, 2015 3:30 pm
by ROBBIE1
Baie welkom Henrie. Jy gaan dit sommer baie geniet hier, mens leer daagliks al dink jy ook jy weet nou al als!
Onthou om jou jagstories te kom vertel, en fotos natuurlik hoor anders glo die ooms jou nie hoor.
Re: Nuwe tiener.
Posted: Tue Feb 03, 2015 8:18 pm
by henning
Henrie, baie welkom, hierdie forum is nou regtig n lekker plek vir jou om te kuier en leer.
Groete
Henning
Re: Nuwe tiener.
Posted: Thu Feb 05, 2015 5:21 pm
by Henrie_270
Dankie oom Henning en Robbie.
Ek sal nog fotos en stories opsit. Ek moet net eers uitvind hoe om fotos op te sit.
Groete
Re: Nuwe tiener.
Posted: Thu Feb 05, 2015 5:51 pm
by Finfan
Dagse jongman. Welkom en geniet!