Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 28 February 2015 - Heil
Posted: Mon Feb 02, 2015 11:03 am
Kan nie wag nie
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://www.jaracal.com/
Danke!Ludwig wrote:Ja, jy is meer as welkom. Nie-lede kan ook deelneem aan die kompetisies, maar hulle betaal bietjie meer inskrywings gelde en kwalifiseer nie vir die Liga nie.Baasvark wrote:Mag nie lede wat net bietjie wil inloer kom kyk wat aangaan?
Jy moet iewers begin. Dit sal die beste plek wees om te leer.Baasvark wrote:Danke!Ludwig wrote:Ja, jy is meer as welkom. Nie-lede kan ook deelneem aan die kompetisies, maar hulle betaal bietjie meer inskrywings gelde en kwalifiseer nie vir die Liga nie.Baasvark wrote:Mag nie lede wat net bietjie wil inloer kom kyk wat aangaan?
Is nog nie reg om daardie afstande aan te durf nie![]()
Trek nou eers op 300m!