Middag manne
Ek het so ruk terug my .308 Musgrave met n P14 aksie gekry.Die geweer het n 1:14 twist rate.
Ek het opgelet dat daar n embleem op die slot is (foto aangeheg) wat ek nie weet wat dit beteken nie.
Kan een van julle my dalk se wat die embleem beteken?Het ook n foto van die serial nommer aangeheg as iemand dalk vi my kan se wat die jaar model is ?
Enige inligting sal waardeur word
Groete Koggelbeer
Inligting rondom my Musgrave
- Koggelbeer
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Feb 02, 2015 3:31 pm
Inligting rondom my Musgrave
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Inligting rondom my Musgrave
Die "Embleem" is die proef merke.
In joune se geval, George Rex.
Die aksie is heel moontlik rondom 1916 vervaardig.
Die herloop het dalk in 1972 plaasgevind.
In joune se geval, George Rex.
Die aksie is heel moontlik rondom 1916 vervaardig.
Die herloop het dalk in 1972 plaasgevind.
Goed, beter, 6millimeter!
- Koggelbeer
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Feb 02, 2015 3:31 pm
Re: Inligting rondom my Musgrave
More Geno , baie dankie vir die inligting
