Page 1 of 1

My nuwe hondjie

Posted: Fri Feb 06, 2015 1:44 pm
by Finfan
My nuwe hondjie genaamd "Spyker". Hyt veral n goeie uitwerking op die vriendinne wat kom kuier. >:+ :laugh:

Re: My nuwe hondjie

Posted: Fri Feb 06, 2015 2:52 pm
by alecjohnson
LMGA, baie soet hond daai!

Re: My nuwe hondjie

Posted: Fri Feb 06, 2015 3:00 pm
by junglejulian
Daai hond word te veel gevryf...

Re: My nuwe hondjie

Posted: Fri Feb 06, 2015 3:47 pm
by slagdop
Kan sekerlik nie 'n boerewors hond wees nie want sy/haar heupe is te klein :D

Re: My nuwe hondjie

Posted: Sat Feb 07, 2015 2:47 am
by Finfan
junglejulian wrote:Daai hond word te veel gevryf...
Lol, sy hou van gevryf word!

Re: My nuwe hondjie

Posted: Sat Feb 07, 2015 7:14 am
by Frikkie Coetzee
SY ??


Dis verkeerd op soveel vlakke