Page 1 of 1

Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie

Posted: Fri Feb 06, 2015 4:34 pm
by tokjak
Die tweede Springbokjag Kompetisie op Graaff Reinet word gehou op 1 Mei 2015. Slegs plek vir 20 spanne . Eeste prys is n jaggeweer, meer as R40 000 se pryse. Stuur mail na vriespoort@gmail.com om plek te bespreek en n lys van reels en reelings . Kostes is R600/skut en bokke is R24/kg

groete

Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie

Posted: Sat Feb 07, 2015 8:49 am
by Nickvn
Net vir interessantheid. Hoe werk die kompetisie?

Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie

Posted: Sat Feb 07, 2015 9:02 pm
by Capt. Yoda
tokjak wrote:Die tweede Springbokjag Kompetisie op Graaff Reinet word gehou op 1 Mei 2015. Slegs plek vir 20 spanne . Eeste prys is n jaggeweer, meer as R40 000 se pryse. Stuur mail na vriespoort@gmail.com om plek te bespreek en n lys van reels en reelings . Kostes is R600/skut en bokke is R24/kg

groete
tokjak, is die kompetiesie wie die meeste bokke skiet of wie die grootse bok skiet?
Of wil jul sien wie hom die verste kan skiet?

Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie

Posted: Sun Feb 08, 2015 9:04 am
by tokjak
4Skuts per span,elke skut skiet 2 bokke .punte word toegeken vir gewig van bok en vir skootplasing

Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie

Posted: Mon Feb 09, 2015 11:24 am
by tokjak
agter die blad , rugstring mis, blad mis , binne die 5de rib = 60
hoe nek en kop = 45
nek = 40
rug geraak = 35
res van lyf = 25

Indien twee skote geskiet word , tel die slegste skoot en daar word na ingang en uitgang gekyk

punte vir gewig is op n glyskaal tot maks 26 kg[ kleiner , jonger bokke is nog dom en skiet makliker]

indien punte gelyk is , word na die horinglengtes gekyk, maar dit gebeur nie, die 60 punt skoot sink die manne

Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie

Posted: Mon Feb 16, 2015 12:22 pm
by tokjak
Nog plek vir 5 spanne!!!!