Page 1 of 1

RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Mon Feb 09, 2015 3:34 pm
by Safari Outdoor
Hi Manne

Ons raak ontstale van dies wat ons bestel het toe ander brands nie beskikbaar was nie! Lekker produkte om teen BAIE SPESIALE pryse te koop! Moenie hierdie geleentheid mis nie!

http://safari-and-outdoor.mabua.co.za/d ... arance.pdf

Click hier om af te laai!

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Mon Feb 09, 2015 3:49 pm
by Riebeeker
Die pdf sukkel kwaai. Kan julle die detail hier plaas asb?

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Mon Feb 09, 2015 4:58 pm
by Kalahari
Wil ook graag dit sien, "file" laai ook nie by my af nie.

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Mon Feb 09, 2015 5:14 pm
by Flip Nel
Hy laai by my op die computer af. ;D

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Mon Feb 09, 2015 5:26 pm
by Kalahari
Jammer Willem, parrafien model by my het darem ook afgelaai, kon alles sien.
Dankie

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Mon Feb 09, 2015 8:09 pm
by VdWalt
Nou wonder ek of daai 6.5 AI dies ook op die lysie sou gewees het as ek bietjie gewag het.... Haha!

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Mon Feb 09, 2015 10:50 pm
by fanie.myburgh
lyk my ek sal maar nog moet wag voor n my eie 7x64 die set kan kry..... ekt iewers gehoor mens kan maar 280 se dies ook gebruik op n 7x64.. aia, so gehoop daar sal wees.

groete
Fanie

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Tue Feb 10, 2015 8:51 am
by Wouter Roets
Fanie

Jy het verkeerd gehoor.

Groetnis
Wouter

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Tue Feb 10, 2015 9:06 am
by fanie.myburgh
Dankie wouter.

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:21 pm
by Christo
Wouter Roets wrote:Fanie

Jy het verkeerd gehoor.

Groetnis
Wouter
Ek gebruik 'n .280 neck sizer vir my 7 x 64. Hy werk baie mooi.

Re: RELOADING DIES CLEARANCE!

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:23 pm
by Christo
Geen .284Win S-type bushing die set miskien oppi special nie? Lyk my ie pdf file het missprint, ek sien hom nie daarop nie.