Landrover grappies

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Landrover grappies

Post by Gerhard »

All Land Rovers are like women - They moan on long journey's, embarrass you in front of friends and you spend more money than you ever expected once you've commit yourself to one.

Police officers shake your hand when they issue you a speeding ticket

Why do most Defenders have jerry cans and gas bottles fitted?
So that the driver can make coffee while waiting for a breakdown.

Landrovers have the best fuel consumption of all 4x4's.
That's because they are always being towed by something else.

Why do LR's always drive in convoy?
The are playing 'Who's the weakest Link'

Hulle s? 90 persent van Land Rovers wat gebou is , is nog oppad ,die ander 10% het hulle bestemming gehaal

Daars net 3 goed wat jy van die maan kan sien:
1. Great wall of China
2. Gaping tussen die WP se senters, 
3. Landrover se olielekke

I always wondered why landrover called their models, a Series 90, Defender 110 etc. But this weekend I found out, those numbers in the model name are the top speeds.

When you drive on a toll road, you get these yellow emergency phones next to the road. Stop and look closer. On the phones there are emergency numbers like; police, ambulance, doctor, Landrover SA etc.

Julle weet natuurlik jy breek nie n land Rover nie..... Jy koop hom stukkend.

Q: What goes on pages 4-5 of the Landy's user's manual?
A: The train & bus schedule.

Q: What is the sport-version of a Landy?
A: The driver wears Nike shoes.
Q: What do you call a Landy with brakes?
A: Customized.

Q: What do you have to do if your Landy gets in the way of a swarm of killer bees?
A: Stop pushing and take refuge in the car.

Q: How do you make a Landy go faster uphill?
A: Throw out the passenger.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Landrover grappies

Post by Geno »

hahahaha!
Mooi man!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Landrover grappies

Post by Gerhard »

Hoekom het a landy heaters in sy venster?
sodat jou hande nie koud kry wanneer jy hom stoot nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Landrover grappies

Post by Gerhard »

Hoekom waai Land Rover bestuurders vir mekaar in die verby ry?

Om vir die ander ou te wys sy hande is skoon, hy het nog nie vandag aan sy Land Rover gewerk nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

Gerhard,

Hoe lank het jy al jou Landrover? ;D

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Landrover grappies

Post by Gerhard »

Nee jong ek het nie een nie...

Ek is eintlik maar net besig om bietjie te stir en te kyk hoe lank vat dit voor die landrover manne saam praat...  ;D ;D ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Landrover grappies

Post by foxripper »

;D ;D ;D
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

ok, stir maar onder hulle....

Los net my Ford Ranger uit... :angel:

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Landrover grappies

Post by Geno »

Onthou,
Die 2 groot Landy manne is besig om vis te vang daar by St. Nerens. Shame, die Landies sal hulle verseker nie kan terugbring nie. Lyk my Tafman en Pappa Brits gaan gestrand in Nam wees.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

Ek hoor 'n Landy kan jou in Afrika invat, maar jy'y Land Cruser nodig om weer uit te kom.  :D

Landy is goedkoper as Land cruser, met die geld wat jy spaar kan jy 'n sateliet foon koop om jou pel mee te bel sodat hy jou met sy L/cruser kan kom uitsleep  :D

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Landrover grappies

Post by Ponkie »

Manne

Hoe weet jy iemand is 'n boer? Sy regterarm is bruiner as die linker een, van bakkie ry.
Hoe weet jy iemand is 'n boer se seun? Sy linkerarm is bruiner as die regter, van links sit as Pa bestuur.

Hoe weet jy iemand ry 'n landrover? Want altwee sy arms is bruin van heeldag kop onderstebo teen die landy se bonnet staan!

;D ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
jmb

Re: Landrover grappies

Post by jmb »

Ouens julle moet altyd onthou dis nie elke ou wat kan bekostig om met 'n Land Rover te ry nie. Vir diegene wat nog nie in jul lewe 'n Land Rover gery of besit het nie(Dit is nie noodwendig dieselfde ding nie ;D) kan ek maar net meedeel dat ek julle jammer kry. Vir jul Land Cruiser bestuurders het ek die grootste respek. Dit kos 'n sterk man om saam te leef met die feit dat jy weet daar gaan nooit iets gebeur op jou "trip" nie ons praat natuurlik nie eers van die hardlywigheid nie.

Om met 'n Land Rover te ry is 'n avontuur, jy raak nooit verveeld nie maak nie saak hoe ver jy ry nie. Daar is elke halfuur of so 'n ander geluid wat jou verstand kan besig hou. Jy wonder of dit die ratkas is of miskien 'n alternator bearing. Jy kan ure omkry deur na die temperatuur meter te kyk en te wonder of dit 5 minute terug ook daar gestaan het. Die uitleg van 'n Land Rover se paneelbord is ook mos perfek ontwerp om diefstal te bekamp want geen dief wat in die donker inklim sal hom aan die gang kry nie ons praat nie eers daarvan om die ligte te kan aansit nie.

Julle manne sal nooit die absolute gevoel van sukses en verligting kan smaak om betyds en sonder probleme by jul bestemming uit te kom nie. Ek is seker die ouens wat bo op Everest staan het dieselfde gevoel as ek wanneer ek 'n lang reis in my Land Rover voltooi het.

Land Rover eienaars kan ook altyd hul pad huistoe kry selfs soder 'n GPS want ons volg mos maar net ons oliekolle.

Ten laaste moet ek jul inlig dat as jul langs die see by Namibia kuier en dit is 'n mooi windstil aand en jy baie mooi luister kan jy Land Cruisers hoor roes. ;D
User avatar
rudi
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Apr 14, 2009 5:48 pm

Re: Landrover grappies

Post by rudi »

`n Land-Rover wat nie olie lek nie......................

Het nie olie in nie !!!!! ;D
_________  _..#....................................*.
{            @      """""""""""""""""""""""""""""""""""""""
{______@
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Landrover grappies

Post by PITSMIT »

Gerhard wrote: All Land Rovers are like women - They moan on long journey's, embarrass you in front of friends and you spend more money than you ever expected once you've commit yourself to one.

Police officers shake your hand when they issue you a speeding ticket

Why do most Defenders have jerry cans and gas bottles fitted?
So that the driver can make coffee while waiting for a breakdown.

Landrovers have the best fuel consumption of all 4x4's.
That's because they are always being towed by something else.

Why do LR's always drive in convoy?
The are playing 'Who's the weakest Link'

Hulle s? 90 persent van Land Rovers wat gebou is , is nog oppad ,die ander 10% het hulle bestemming gehaal

Daars net 3 goed wat jy van die maan kan sien:
1. Great wall of China
2. Gaping tussen die WP se senters, 
3. Landrover se olielekke

I always wondered why landrover called their models, a Series 90, Defender 110 etc. But this weekend I found out, those numbers in the model name are the top speeds.

When you drive on a toll road, you get these yellow emergency phones next to the road. Stop and look closer. On the phones there are emergency numbers like; police, ambulance, doctor, Landrover SA etc.

Julle weet natuurlik jy breek nie n land Rover nie..... Jy koop hom stukkend.

Q: What goes on pages 4-5 of the Landy's user's manual?
A: The train & bus schedule.

Q: What is the sport-version of a Landy?
A: The driver wears Nike shoes.
Q: What do you call a Landy with brakes?
A: Customized.

Q: What do you have to do if your Landy gets in the way of a swarm of killer bees?
A: Stop pushing and take refuge in the car.

Q: How do you make a Landy go faster uphill?
A: Throw out the passenger.
GERHARD POSOP OOR DAAI EEN HIER IN DIE KOLONIE WORD JY OM HIGH NOON TEREG GESTEL VOOR N VUURPELETON OOR SULKE UITLATINGS.

PITSMIT
UITENHAGE
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
williebees

Re: Landrover grappies

Post by williebees »

Dis die jaar 1902. Die Vrede van Vereeniging is onderteken en die Boerekrygers het die wapen neergel?. Meeste Boere gaan huistoe en probeer weer 'n bestaan maak op afgebrande plase in die twee verwoeste Boererepublieke.
Die Boereleiers vertrou egter nie die vrede nie. Die vredesooreenkoms maak voorsiening vir demobilisasie en onttrekking van die Britse soldate, en generaals De Wet, Beyers, De la Rey vrees dat van hulle in die land sal agterbly.
Genl De la Rey word afgevaardig om met 'n paar manskappe die ontskeping in die Durbanse hawe te gaan monitor.
Terwyl hulle so op hulle perde sit en die vertrek van die skepe vol troepe bekyk, staan 'n Britse offisier op die dek en skreeu vir hulle: "We are not finished with you Boers, we'll take our revenge, just wait and see!!

50 jaar later toe laai hulle die eerste Land Rover op dieselfde hawe af. ;) 
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

Jaaaaa Wieliebees,,,,

IS jy al op jou 2e landy n?.....??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

ps...eks in proses om Freelander te koop....hou my in julle gebede... :D
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Landrover grappies

Post by Gerhard »

williebees wrote: Dis die jaar 1902. Die Vrede van Vereeniging is onderteken en die Boerekrygers het die wapen neergel?. Meeste Boere gaan huistoe en probeer weer 'n bestaan maak op afgebrande plase in die twee verwoeste Boererepublieke.
Die Boereleiers vertrou egter nie die vrede nie. Die vredesooreenkoms maak voorsiening vir demobilisasie en onttrekking van die Britse soldate, en generaals De Wet, Beyers, De la Rey vrees dat van hulle in die land sal agterbly.
Genl De la Rey word afgevaardig om met 'n paar manskappe die ontskeping in die Durbanse hawe te gaan monitor.
Terwyl hulle so op hulle perde sit en die vertrek van die skepe vol troepe bekyk, staan 'n Britse offisier op die dek en skreeu vir hulle: "We are not finished with you Boers, we'll take our revenge, just wait and see!!

50 jaar later toe laai hulle die eerste Land Rover op dieselfde hawe af. ;) 
ha ha ha ha ha
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Landrover grappies

Post by Christo »

cobb wrote: ps...eks in proses om Freelander te koop....hou my in julle gebede... :D
Ek moes 3 in 'n 6 jaar spasie koop om my les mooi te leer. Nie weer nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Landrover grappies

Post by Christo »

Vra bietjie vir Britsman hoekom ons almal op ST Nowhere wakker geword het iewers in die baie vroeg oggend ure.

TIP. iewers gehoor jy mag nie met 'n landrover langs jou kamer venster slaap nie. Hy sal jou wakker breek.  ;)  :D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Landrover grappies

Post by Gerhard »

Christo wrote: Vra bietjie vir Britsman hoekom ons almal op ST Nowhere wakker geword het iewers in die baie vroeg oggend ure.

TIP. iewers gehoor jy mag nie met 'n landrover langs jou kamer venster slaap nie. Hy sal jou wakker breek.  ;)  :D
Smaak my ons gaan nog baie hoor van die trip St Nowhere toe...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Karl Stumpfe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm

Re: Landrover grappies

Post by Karl Stumpfe »

Gerhard, jou post is verkeerd benaam, daar is in werklikheid weinig Land Rover grappies, meeste is waarhede...
Karl Stumpfe
+264811285416
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Landrover grappies

Post by Geno »

Karl, jy praat nou waar!
Goed om te sien jy post.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Landrover grappies

Post by Gerhard »

Karl Stumpfe wrote: Gerhard, jou post is verkeerd benaam, daar is in werklikheid weinig Land Rover grappies, meeste is waarhede...
Hallo Karl,

O vrek,

Hier dog ek ek terg die Landrover manne bietjie en toe is dit eintlik feite ....  :o  ;D ;D

Welkom hier by ons die manne gaan baie by jou leer.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
DUTOITF

Re: Landrover grappies

Post by DUTOITF »

Daar is nou besluit om nie meer n tuit om olie vir 'n Landie se masjien te gooi aan te bring nie. Die olie word sommer bo oor die engin gegooi dan lek dit in.

Maar ek se niemand vat an my Defender (Puma) nie. Ruil hom nie vir 'n Land Cruiser, Prado, ML, Pajero, Jeep of enige iets anders nie. Het nou 70 000 gedoen in 14 maande, deur berg en dal, en nog geen probleem ondervind nie.
Post Reply