Lila se boog vark
Posted: Mon Feb 16, 2015 10:11 am
Dis mos hoe mens valentynsdag moet spandeer!
Lila, my verloofde, het Saterdag hierdie baster europese bosvark by Marno geskiet met die boog.
Die vark het blybaar gereeld die plaaswerkers rondgejaag.
Na 'n redelike kat en muis speletjie, kon ons tot op 16y bekruip toe sy hom skiet.
Die pyl het anderkant uitgeval toe die vark wegdraf.
Hy het omtrent 20m gehaal en binne 'n minuut of wat gevrek van die dubbele longskoot.
Haar setup is as volg:
Diamond Rock 2.0
45#
25.5" DL
28" Victory V-Force Junior pyl
125gr Steelforce Phathead.
Totale pylgewig: 370gr
Oefen voor die jag:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/bowhunting/20150211_174605.jpg
So moet 'n pyl mos lyk!
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/bowhunting/20150214_074834.jpg
Video:
https://www.youtube.com/watch?v=goEdxMssDuA
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/bowhunting/20150214_080115.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/bowhunting/20150214_080203.jpg
As ek die penetrasie so kyk, glo ek sy sal 'n koedoe ook kan stamp binne 20y op haar lae ponde...