Page 1 of 1
2 lekke man
Posted: Thu Feb 19, 2015 9:52 am
by willienel
http://rs1368.pbsrc.com/albums/ag168/willienel/Mobile%20Uploads/IMG-20150218-00033_zps338ab4a0.jpg~c100
Re: 2 lekke man
Posted: Thu Feb 19, 2015 10:15 am
by willienel
Dag se manne hiers my kort storie,gister aand 7 uur se my neef ek moet asb kom kyk of ek ni van di jakke kan klop wat so skree ni,ek gaan toe en sien dis sand wereld en weet springhase laaik di grond ,ek begin toe dadilik met springhaas combo !dit was ni 5 min ni toe is di teef met 3 jonges by my navada roeper,ek klop toe eeste di teef,di jonges was dom en ek kon een platrek.bossies was bja hoog en oor di ander jonges nog laag op grond staan het hulle my uitoorle,ek moet net se danki aan HEiN wat sy dvd so mooi uit een sit en ons bja leer,ek moet se ek jag op di moeilikste plekke wat jy kan kry in di bosveld dis bja ryg by ons en jy moet regtig moeite doen om sukses te kry,aanhouer wen,dis ook nou n lekker tyd om hulle te soek want di jonges is bja dom,mooi dag julle willie
Re: 2 lekke man
Posted: Thu Feb 19, 2015 10:29 am
by Geno
Nou hoekom is die jonges nie met Tafjak8 uit die bosse gelok en geskiet nie?
Re: 2 lekke man
Posted: Thu Feb 19, 2015 10:47 am
by cassie_calvinia
op die stadium werk tafjak 8 morsig op jonges. sien paljas worstel loop ook mooi
Re: 2 lekke man
Posted: Thu Feb 19, 2015 11:30 am
by willienel
Waar kan ek di tafjak 8 kry?
Re: 2 lekke man
Posted: Thu Feb 19, 2015 3:59 pm
by KSV
Skakel Allen Truter se kantoor.
nul vier een 9229858
Re: 2 lekke man
Posted: Thu Feb 19, 2015 6:36 pm
by Wayne
The young ones are not as "dom" as you think, 2 are still alive. Never underestimate them.
Re: 2 lekke man
Posted: Fri Feb 20, 2015 8:35 am
by G-force
Wayne wrote:The young ones are not as "dom" as you think, 2 are still alive. Never underestimate them.
Correct Wayne.
Re: 2 lekke man
Posted: Fri Feb 20, 2015 9:20 am
by Geno
Wanneer leer 'n hond op sy maklikste? As hy oud is, of as hy nog puppy is?
Re: 2 lekke man
Posted: Mon Feb 23, 2015 2:45 pm
by Arno Pienaar
Vlekkie stel nooit teleur.
Uncle Taf M
Re: 2 lekke man
Posted: Mon Mar 02, 2015 2:50 pm
by Pieter
of verander net die kos roep, fyn klankies !