Page 1 of 1

UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:23 pm
by Safari Outdoor
UPDATED LIST - FINAL RIFLE CLEARANCE! You don't want to miss this! First come first serve -

http://safari.mabua.co.za/rifle_sale.pdf

Rifle must be bought where the rifle is in stock. Shipping fees will apply when client receives license (if he wants it shipped somewhere) can be collected at any S&O free of charge. T's &C's Apply!

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:26 pm
by Beer (Christo)
sal iemand asb net sseblieftog die agtergeblewenes laat weet............

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:29 pm
by Eugene
BUMP! >:D >:D >:D

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:33 pm
by Wouter Roets
Christo

Kom ons kyk of ons dit drie uit drie uit kan maak van S&O special topics wat opgeneuk word.

Groetnis
Wout

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:38 pm
by FCLoretz
Wouter Roets wrote:Christo

Kom ons kyk of ons dit drie uit drie uit kan maak van S&O special topics wat opgeneuk word.

Groetnis
Wout
Wouter,

Hoekom wil julle dit nou doen?

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:12 pm
by sako 30-06
Kom ons hoop niemand koop die gewere nie dan kan die pryse dalk nog val en hopelik het ek n geldjie teen die tyd wat dit gebeur.
Eugen dis tyd om te begin spaar :laugh:

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:21 pm
by Beer (Christo)
Wouter Roets wrote:Christo

Kom ons kyk of ons dit drie uit drie uit kan maak van S&O special topics wat opgeneuk word.

Groetnis
Wout
Jammer, was nie my bedoeling om Safari se post te besmet nie. Delete asb maar my post. Delete sommer hierdie post ook asb.

Ek het net nie kans gesien vir nog 'n 11.1.11 en kerm sessie nie.

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 7:58 pm
by Pappabeer
Meeste het darrem seker die epos gekry wat Maandag uitgestuur is oor die nuwe specials?

Re: UPDATED LIST - RIFLE CLEARANCE

Posted: Fri Feb 20, 2015 9:25 pm
by Wouter Roets
Christo

Nee man glad nie op jou gemik nie! My opmerking het juis gegaan oor die manne wat hulself daaraan skuldig gemaak het waarvan jy mos glad nie deel is nie.

Groetnis
Wout