Page 1 of 1

jag geleentheid gesoek

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:34 pm
by dekster
Goeie middag.
Eks opsoek na n jag geleentheid vir Gemsbok, Blesbok, Rooibok, Springbok vir 2015 iewers in Noord Kaap asb en dankie.

Groete
Dekster(Willie)

Re: jag geleentheid gesoek

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:51 pm
by musgrave270
Willie

Kontak vir Jakkalsgat. Dalk kan hy jou help

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... t&start=25


Groete
Ruan

Re: jag geleentheid gesoek

Posted: Fri Feb 20, 2015 4:16 pm
by dekster
musgrave270 wrote:Willie

Kontak vir Jakkalsgat. Dalk kan hy jou help

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... t&start=25


Groete
Ruan
Dankie Ruan