Page 1 of 3

Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:17 am
by OupaZA
335

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:18 am
by OupaZA
321

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:21 am
by OupaZA
Filling Rate is bietjie beter met die 335,

hoe baie sal dit akuraatheid verbeter?

321 gee so bietjie beter spoed en laai makliker.

Groete

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:21 am
by Finfan
Hoe lyk die volgende node vir beide?

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:27 am
by OupaZA
321 - 1.032 node

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:29 am
by OupaZA
335 - 1.032 node

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:31 am
by DawieKotze
Oupa - pas eers jou RSH by 335 aan na 1.24, voor jy node spoed vir die 1ste toetslading bepaal.

Ek is nie seker wat 321 se regte begin syfer is nie.

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:40 am
by OupaZA
335 - node 1.149 met RHS 1.24

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:43 am
by OupaZA
Ek het kla met die 321 lading oor die chrony geskiet en Ba faktor aangepas.

So hy is dus gekalibeer. nou lyk hul filling rate ma presies dieselfde...

Dink jul die volgende hoer druk node 1.032 (met die 321) sal meer akuraat wees?


Groete

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 10:57 am
by Gian_dP
Ek verkies s335 net omdat dit veronderstel is om minder sensitief vir verandering in temperatuur te wees. Verder dink ek nie daar is veel om te kies tussen die 2 nie.

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 10:58 am
by OupaZA
Jup hul is ma baie naby aand mekaar,

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 11:00 am
by FCLoretz
Pasop vir jou nodes wat so in die rooi le.

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 11:08 am
by OupaZA
Jup ek glo nie, ek sal die volgende veniger nodes probeer nie...

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Feb 24, 2015 11:29 pm
by Finfan
Skies ek was op die pad heeldag. S335 se eerste probeerslag lyk my ok dan na die antw as hy op node staan. Goeie dopvul en minder sensitief vir temp verandering.

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Mon Mar 09, 2015 12:08 pm
by OupaZA
Ok, ek gaan die 335 lot 706 probeer,

As ek die data van QL gebruik wat saam die program gekom het, dan moet ek +- 40.4gr laai, (eerste QL Skerm)

As ek die data verander soos 38.8gr laai, dis 'n redelike groot verskil, (laaste QL skerm)

Wil redelik naby aan node laai as ek oor chrony gaan skiet, die barnes uitskiet op 'n teiken raak nou baje duur...

Wat sal jul voorstel moet ek laai om oor chrony te skiet?

Groete

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Mon Mar 09, 2015 10:34 pm
by tripodmvr
Hier is my voorstel. Die BRF wat ek gebruik het kom van 'n ander geweer en koeël, maar ek speel liefs veilig en gebruik die hoër waarde. Lesing op chrony moet so by 2610vps wees.
OupaZA 308 Win Barnes 150TTSX Lot 706 S335 Node 5.JPG

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Tue Mar 10, 2015 7:17 am
by OupaZA
Baie dankie,

Wardeer Baie.

Groete!
Emile

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Mon Mar 16, 2015 10:07 am
by OupaZA
Barness 150ttsx 335 lot 706
Ba Aanpasing na .5575 - vir die Avg spoed van 2492

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Mon Mar 16, 2015 10:09 am
by OupaZA
Node 1.149

Die lot 706 was toe nie so vinneg in my geweer nie..?

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Mon Mar 16, 2015 10:10 am
by OupaZA
Iets voel net nie vir my helemal reg nie, het jul al gekry dat daai lot so stadig is?

Of moet ek eers weer 'n paar oor die chrony gaan skiet?

Groete

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Mon Mar 16, 2015 10:17 am
by OupaZA
Hier is op die 155gr Nosler Ba, aanpasing van 0.5838 - 2528 fps spoed

Groete

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Mon Mar 16, 2015 3:29 pm
by tripodmvr
Toets jou berekening met 3 skote en dan behoort jy te kan verfyn.

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Wed Mar 18, 2015 3:10 pm
by OupaZA
Gawie het my nou heel deur makeer...

Nou wonder ek of daai 150ttsx goed gaan werk teen die spoed wat ek kry uit my kort loop. 2610fps

Hierdie 130gr TTSX barnes met die 321 - 2950fps.

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Wed Mar 18, 2015 3:15 pm
by OupaZA
Sien darm niemand het 130gr beskikbaar haha...

Re: Watter lading sal jul kies?? 308

Posted: Wed Mar 18, 2015 3:28 pm
by OupaZA
As ek mag vra, wie skiet barnes koels 308 teen so 2620fps?

En het jul al enige probleme opgetel (wil nie mooi oopmaak nie), wil graag nie 'n bok verloor agv so iets nie?

Groete