Page 1 of 1

Humansdorp Ko Op

Posted: Tue Feb 24, 2015 5:13 pm
by acssa
Ek voel n mens moet kan kla en ook prys as dit by diens kom, want dit baat almal.

Ek wil dan ook graag dankie se vir Cilliers van Humansdorp Ko Op vir hulle diens... het hulle 2x getoets daar ver in die WP met (13+k) se bestellings en alles was 100% teen beste pryse op n paar produkte.. Verpakking 100% en ook terugvoering op "e-mails"... sulke diens loop net een pad... sukses.

Dankie

Re: Humansdorp Ko Op

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:55 pm
by SeeMoNsteR
Ek kan self net met lof van die mense se diens en hulle integriteit getuig..
Riaan, Cheryl en Celliers ek dank julle opreg en sien daarna uit om nog langpad met julle te stap

Johan

Re: Humansdorp Ko Op

Posted: Wed Feb 25, 2015 9:24 am
by Tallies
Stem 100% saam

Re: Humansdorp Ko Op

Posted: Wed Feb 25, 2015 10:31 am
by Jakkie07
Stem 100% saam.
Ek ry maklik na hulle om iets te koop, altyd vriendelik en goeie diens.

Re: Humansdorp Ko Op

Posted: Wed Feb 25, 2015 10:34 am
by matewis
Dieselfde goeie ervaring gehad. Hou so aan!

Re: Humansdorp Ko Op

Posted: Thu Feb 26, 2015 9:10 pm
by theedge
Jakkie07 wrote:Stem 100% saam.
Ek ry maklik na hulle om iets te koop, altyd vriendelik en goeie diens.
Ditto