Page 1 of 2
KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:38 pm
by Silent Hunting
1ste pm kry 12 kamer demper. Betaal net pos.
Henk
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:39 pm
by Geno
Great gebaar!
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:40 pm
by Silent Hunting
Geno het gewen.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:41 pm
by Musgrave
Dog dis eerste pm?
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:42 pm
by Silent Hunting
Greyghost, Musgrave en Ludwig: Sal vir julle 3 gee teen 50% as julle belangstel.
KLAAR.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:45 pm
by Silent Hunting
Whatsapp sommer besonderhede.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:46 pm
by CarelG
Aaaaaaggggggeeeennneeee

Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:47 pm
by Musgrave
Ek sal beslis belangstel!
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:50 pm
by Silent Hunting
Musgrave,
Stuur mail of somme whatsapp.
Henk
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:51 pm
by Chevvy SS
PM was al weg!
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:57 pm
by Silent Hunting
Silent Hunting wrote:1ste pm kry 12 kamer demper. Betaal net pos.
Henk
Audit results.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:00 pm
by Musgrave
Was nogals! Dankie vir jou aanbod, Henk. Ek waardeer dit.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:02 pm
by Williel
Henk, baie mooi gebaar. Ek het dit nou geniet!

Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:04 pm
by Jake1
Henk ek dink jy het hulle voor die tyd gesê, ek soek een vir my 223, as ek nie afslag kry nie gaan ek ophou om jou produk te bemark!

Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:06 pm
by cassie_calvinia
henk, jy kan net nie ophou om te verbaas nie! awesome!! haha
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:11 pm
by joe rocket
En ek dog dit is my kommissie
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:12 pm
by joe rocket
Grappie great gebaar ek sal nog ene koop.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:45 pm
by Armand Steenkamp
Nee hel ek mis ook als! En ek was nie eens n instromentbaba nie! Maar ek sal my twee dempers sommer koop! Laat die roere net eers kom. Mooi gebaar henk!
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:52 pm
by Geno
Kom ons maak so.
G&G skenk die KD terug aan die forum.
Hy word uitgeloot teen R20 of R50 per kaartjie of so. Alle gelde gaan dan aan 'n instansie wat dit nodig het.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:53 pm
by Riaan Kriel
Vlytige vingers spring alweer almal voor
Op ander forum word die manne wat so knaend op die forum lê as forum-h**re bestempel mos

Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:55 pm
by Musgrave
Mooi gebaar Geno. Ek sal beslis `n kaartjie of drie koop.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 5:01 pm
by joe rocket
Ek sal ook ene koop
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 5:11 pm
by Leon Crous
Agge nee man Henk!
Jy moet darem die res van ons "werkende"

manne ook 'n kans gee.
Dalk een aand so enetjie opsit.
Laat weet my asb net voor die tyd, anders gaan ek nou elke aand met my laptoppie bad,eet,tv kyk en slaap.
Great gebaar, maar ek moet sê dis eintlik onnodig want jou KD's verkoop in elk geval soos soet koek agv gehalte,prys,ens,ens.
Groete,
Leon.
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 5:52 pm
by DawieKotze
Re: KD
Posted: Thu Feb 26, 2015 6:51 pm
by ruaanb
Mooi gebaar