Page 1 of 1
Facebook add; offers asb!
Posted: Mon Mar 02, 2015 6:04 am
by Jacquesb
Manne
Die man vra vir n offer.
Laat dit vir ons n les wees. Hou jou voete uit jou fotos.
Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Mon Mar 02, 2015 6:30 am
by Baasvark
Goeie genade!
Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Tue Mar 03, 2015 5:02 pm
by Wayne
It looks like cave men had guns and cameras:laugh:

Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Tue Mar 03, 2015 9:56 pm
by joe rocket
Jy sal kan ploeg met daai naels!
Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Wed Mar 04, 2015 2:32 pm
by THOMAST
Of dis Sasquatch wat sy haelgeweer verkoop, of die haelgeweer het so 'n bietjie gekrimp.
Ek ruik iets, en dis nie vrotvoetjie nie.
Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Wed Mar 04, 2015 2:50 pm
by NetEk
Iets lyk nie reg met daai foto nie. Kyk na die skaduwee van die geweer, dis asof die wapen 'n duim bo die grond sweef? Miskien lĂȘ dit bo-op iets maar lyk nogsteeds vreemd.
Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Wed Mar 04, 2015 3:00 pm
by musgrave270
As daai man saam kom het jy nie 'n graaf nodig om mossels uit te grou by Myl 72 nie
Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Wed Mar 04, 2015 3:04 pm
by NetEk
Ludwig - speel jy lekker?.....
Re: Facebook add; offers asb!
Posted: Wed Mar 04, 2015 3:18 pm
by Capt. Yoda
Daai seun het probleme !
http://fc07.deviantart.net/fs23/i/2008/017/7/e/Puking_Pumpkin_by_MuseofMemory.jpg