7 Maart - Skietfees - Veiling - Braai - Vermaak
Posted: Mon Mar 02, 2015 8:28 pm
Skietfees - 7 Maart 2015. Safari & Outdoor en Durbanville Skietklub bring vir julle ons jaarlikse skietfees, veiling, braai en vermaak! Bring jou geweer, ammunisie en kom neem deel. Poena van der Westhuizen (Calvinia) gaan lekker stories vertel, goeie wyn en lekker items op veiling (Nightforce teleskoop, jagpakette en vele meer) vir meer inligting, kontak lizette@so.co.za of 0861114330