Page 1 of 1

28 Maart - Veldskiet - SA Jagters - Durbanville - Kaap

Posted: Mon Mar 02, 2015 8:45 pm
by Safari Outdoor
Naand Manne

Verseker een van die hoogtepunte op ons almal se "Skietkalender" Die SA Jagters / Tafelbergtak se Veldskiet.

Daar is ook inskrywings vir 5 man spanne,

As jy net een skiet hierdie jaar gaan doen, hierdie is die een!

Groete