Page 1 of 1

Taksidermie - Mafikeng

Posted: Wed Apr 20, 2011 4:11 pm
by Chris Kreef Kruger
Goeie Dag,

Weet iemand nie dalk van 'n goeie taksidermie naby Mafikeng nie, Ek is nue nuut in die dorp en wil net weet waar 'n man kan gan.

Kreef

Re: Taksidermie - Mafikeng

Posted: Wed Apr 20, 2011 8:10 pm
by Theo E
chris

try vir danie in zeerust goie werk maar jy gaan wag
sal sy no vir jou kry

theo

Re: Taksidermie - Mafikeng

Posted: Thu Apr 21, 2011 8:00 am
by Chris Kreef Kruger
Dankie Theo sal dit wardeur.

Re: Taksidermie - Mafikeng

Posted: Tue May 10, 2011 7:12 am
by Flip Fouche
Chris

Probeer vir Hilgard Kotze Schweizer Reneke

0827845269

Flip

Re: Taksidermie - Mafikeng

Posted: Tue May 10, 2011 9:39 am
by Wouter Roets
Hallo Chris

Welkom hier en hoop jy gaan dit geniet.  As ek dit nie mis het nie is dit mos "Jongman" waarmee ek nou praat. ;D

Jy kan vir Karel Mienie op Bhumansdrif wat baie naby aan jou probeer. Sy nommer is 0834205303.

Ons het al heelwat werk by hom gedoen en is heel tevrede. Hy sal ook jou trofees by jou kom optel en aflaai.

Groetnis
Wouter