Page 1 of 1

Vilanculos Mozambique

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:24 pm
by Jagtersdok
Dags? manne, ek gaan julle groet vannaand vir so 14 dae.
Ek gaan bietjie 'n ander hobbie van my nader trek.
Ek hoor die seilies loop so ons hoop vir die beste. hehe

Gaan julle mis kamarade :'(

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:29 pm
by JPS
Hel Dok,

Geniet hom,

Kennis van my Michael het huis en boot daar in Mosambiek, hy is okie volgende 2 weke daar :-[

Ekke sal innie BOS wees ;D Nie om te jag nie, hoe maar nou familie gelukkig sodat waneer die jagseisoen begin is dit MY tyd ;D ;D
Groete
JP

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:41 pm
by Kalahari
Jagtersdok

Die sout le sommer nog vlak in my are, baie kort weg van die see, so man moenie nou te hard praat van die groot water nie, dan raak ek sommer depro! :'(

Elk geval, ek het my kans gehad, geniet dit terdee en stywe lyne 8)

Kalahari

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Thu Apr 21, 2011 5:35 am
by Monrique (SJ)
@ Neels

Geniet jou vakansie in Mozambiek, rus lekker uit en veilig ry! ;) ;)

Groetnis

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Thu Apr 21, 2011 5:44 am
by Geno
Dokkie,
Lekker rus my maat, moenie te veel Tipo Tinto gebruik nie!

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Tue May 03, 2011 10:01 pm
by Flip Fouche
Geno

Waar is die Dok? Het hy vir Sullivan gekaap?

Flip

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Wed May 04, 2011 1:50 pm
by Jagtersdok
Ek is terug in SA
Het so klein ongukkie gehad en is nou in die hosptaal. Sal kom inloer soos die sein my toelaat

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Wed May 04, 2011 2:07 pm
by Monrique (SJ)
@ Neels

Hoop jy is oraait my maat.  Sterkte

Groetnis

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Wed May 04, 2011 9:24 pm
by Flip Fouche
Wie is jou dok ?

Flip

Re: Vilanculos Mozambique

Posted: Fri Jul 15, 2011 11:49 am
by Geno
Waar's die visfotos?

Groete,
Eugene