Page 1 of 5

Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 3:21 pm
by StadBobejaan
Ek is mal oor staalwerk, so mal dat ek wat weg wil beweeg van computer programming, myself weer diep in die rekenaars het met my stokperdjie.
Ek het vir my n milling machine en draaibank gekoop om meer rond te speel en is tans besig om dit te onskep in CNC. Ek kan vir ure staan en staar hoe daar laagie by laagie staal weg gekap word, ek's seker daar is iets fout met my.

So om tot n punt te kom, ek is opsoek na projekte wat ek kan doen wat veral tot wapens van toepasing is. Neem wel kennis dat ek nie n wapensmit is nie, so ek wil nie met jou geweer se inners rond neuk nie, meer soos assesories vir jou wapen, soos silencers, tripods, monopods, trigger gaurds ens. Miskien kan ons almal saam span en n JARACAL branded silencer maak.

Ek sal die diens , materiaal, ens. verskaf for free. (No pure gold silencers). Al wat ek vra is vir voorstellings en patience(Ek leer nog lekker).

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 4:23 pm
by FCLoretz
Baie gaaf van jou stadbobejaan. Ek mag jou dalk nader met 'n projek wat ek hulp mee nodig het.

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 4:48 pm
by cassie_calvinia
wat van jaracal sneller skoentjies? of rails?
hier al bitter baie silencers. mark sal maar taai wees

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 4:50 pm
by tripodmvr
Stad Bob, mooi gebaar. Ek dink ook aan iets wat al lank in my kop draai. Waar is jy sodat mens kan bepaal hoe bereikbaar jy is. Soek nie fisiese adres nie, maar omgewing - wesrand, roodepoort ens.

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 5:31 pm
by stan man
sneller skoentjies.
mounts vir ligte op n scope
verlengstukke vir geweer kolwe
en nog baie ander
ek het nog so baie ander items nodig ek sal n bladsy vol voorstelle kan maak.
mooi gebaar

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 6:16 pm
by joe rocket
Bubble levels picatiny rails sal mooi loop

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 10:14 pm
by StadBobejaan
Ek hou van die manier waarop julle manne dink, ek sien daarna toe uit om te help met julle idee's en sodoende bietjie meer met die metaal te kan lol.
Ook tans besig om n hout draaibank/mill the onwerp met rotary indexing, so as jou plan van hout is kan ons hom ook probeer kerf..
Ek will nie geld maak nie, will net leer. Wil ook nie op die manne se tone trap wat klaar n produk bemark nie.

Ek woon in Centurion.

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 10:21 pm
by StadBobejaan
Mag ek vra wat sneller skoentjie is. Google laat my in die steek, :-\ wat noem hulle dit in engels??

Re: Free for testing and development

Posted: Fri Mar 06, 2015 10:24 pm
by StadBobejaan
LOL ek maar lekker dom, TRIGGER SHOE, sal bietjie loer, lyk na pret.

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 11:41 am
by PWV
Snellerskoentjie

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 12:20 pm
by Hein (Haan)
Jy behoort met jou toerusting ook n goeie FTR bipod of n eenvoudige F class rest te bou ek dink hulle sal hier soos soetkoek verkoop.

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 12:31 pm
by Hein M.
Haan wrote:Jy behoort met jou toerusting ook n goeie FTR bipod of n eenvoudige F class rest te bou ek dink hulle sal hier soos soetkoek verkoop.
O ja. Ek soek hoeka so-iets met 'n seer hart... Ook 'n tipe rest vir die sit posissie...

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 1:13 pm
by StadBobejaan
Nee wat, hier kom groot pret, dankie vir die idee's, al moeg om net ronde goed te draai.
My mill en draaibank behoort voor einde van maand heeltemal cnc te wees, dan kan ons lekker speel.
Sal solank my cad skills bietjie aanvul, jong my cad program gaan oortyd werk, man dis lekker.

Vir die wat wil weet my mill is n OPTI BF20 L Vario, nie die beste nie maar n begin om op te leer.
My draaibank is entry level een van adendorf(Spaar nog vir goeie een).
Soek nog vir n ordentlike draaibank, die wat ek soek is almal 3 fase en wat ek weet van krag is gevaarlik.

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 8:15 pm
by NJ_v_N
Op watse CAD program werk jy, ek het al voorheen so n paar idees geken in Solidworks.
Ek kan dit vir jou aanstuur as jy daarna wil kyk, gelukkig is meeste van die bogenoemde relatief maklik om te teken.

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 9:42 pm
by Gernie
Ek sal ook n sneller skoentjie vat. Waar in. Centurion is jy, dalk kan ek gou na werk kom halo se.

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 10:05 pm
by StadBobejaan
NJ_v_N wrote:Op watse CAD program werk jy, ek het al voorheen so n paar idees geken in Solidworks.
Ek kan dit vir jou aanstuur as jy daarna wil kyk, gelukkig is meeste van die bogenoemde relatief maklik om te teken.

Ek gebruik ook Solidworks, maar Google sketchup is vir my tool of choice as gou n idee op pampier soek.
Stuur graag aan, ek kyk graag.

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 10:07 pm
by StadBobejaan
Gernie wrote:Ek sal ook n sneller skoentjie vat. Waar in. Centurion is jy, dalk kan ek gou na werk kom halo se.
10 Edenvale Rd.
Wierda Park.

Welkom om in te loer, cell nommer is o76nege88nege711

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 10:07 pm
by Gernie
Dankie, gaan verseker kom kuier.

Re: Free for testing and development

Posted: Sat Mar 07, 2015 10:38 pm
by StadBobejaan
joe rocket wrote:Bubble levels picatiny rails sal mooi loop
Toe ek die recommendation sien toe gaan daar n gloei lampie af in my kop, besig met drawings vir een met n twist.
Stuur drawing aan so gou ek klaar is.

Dankie Joe

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 7:31 am
by tripodmvr
Joe, het vir jou PM en epos gestuur.

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 7:59 am
by Armand Steenkamp
Ek glo jy kan dempers ook traai, ek laaik die goed kwaai, glo daar is altyd plek vir nog..

Groetnis

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 11:08 am
by StadBobejaan
Net vooraf waarskuwing, as ek op die computer tik, meng ek die taale baie, so verskoon maar asseblief.
joe rocket wrote:Bubble levels picatiny rails sal mooi loop
Ek begin me Joe Rocket se idee om die bubble level te maak, met n twist.
Ek het die basic design gemaak van n digitale level op daai scope mooi op te lyn.

http://i58.tinypic.com/10ia4uc.jpg

Tans besig met die electoniese layout om die footprint so klein moontlik te maak, klaar spares gekoop om te begin met die toets fase. En ons sal die unit either op die scope mount of hom op picatiny rails sit(twee vliegies een klap).

Vir die spirit level:
Gaan accelerometer gebruik om die X en die Y te bepaal end dit na n digitale skerm stuur.(klaar met die code) Moet nog graphic's doen vir level meter.

Digitale screen
--Must be easy on the eye's and be clear in sunlight.
--4D systems has some good screens bought a http://www.4dsystems.com.au/product/uOLED_96_G2_AR/ for testing.
--Failsafe wil ek nog in elk geval n bubble meter opsit, as ons dalk vegeet het om battery te charge.

Extras:
--Temp sensor
Klaar met layout en electronic circuit, design en het n working model with code.
-- Barometer
As ons wil weet of ons die lugdruk moet blameer as ons skeef skiet. Coding done waiting for meter.
--Wind meter.
Bluetooth or wireless na remote wind direction and speed sensor.(Die een gaan pret wees)
--Camera
To be used as spotting scope using existing rifle scope, display image on same screen as level or remotely on adroid device only(Ek haat Blackberry en iPhone).
Option to save shooting results in jpeg format on a sd card(Sd card electronics done).
Moet nog kamera kies, nie te duur nie, with good resolution.
--GPS module
So ons kan weet waar ons laas so skeef geskiet het.
--Sound module
Miskien daai level laat skreeu as wapen nie level is nie.
Headset plug(headset kan dalk dubble as ear safety gear, en headset om klank van stelsel of te key)
Haan wrote:Jy behoort met jou toerusting ook n goeie FTR bipod of n eenvoudige F class rest te bou ek dink hulle sal hier soos soetkoek verkoop.
Wil die boonste idee ook op die FTR bipod laat werk.
--Gaan maklik werk hierop want jy hoef nie die electronic components kleiner te maak nie, kleiner altyd duurder.
--Kom ons noem dit die FTR/F class shooting station(FTR/F skiet stasie)

Net n vraag oor FTR bipod, sien in die google prentjies dat hulle nogal taamlik swaar lyk, is dit maar om hom meer stabiel te maak?
Sal dit beter wees om dit van staal of aliminuim te maak?.

Sien al die unit op die TV, daai dof reklame add.

"And if you buy it now, we will include at no charge tooo you, " A limited edition, gold plated, diamond inlayed, one o a kind, SNELLER SKOENTJIE""

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 12:40 pm
by StadBobejaan
Haan wrote:Jy behoort met jou toerusting ook n goeie FTR bipod of n eenvoudige F class rest te bou ek dink hulle sal hier soos soetkoek verkoop.
Op die link afkom, weet nie wat julle manne dink nie maar dit lyk vir my soos n goeie begin,

https://www.youtube.com/watch?v=HiGli0DzI6k

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 2:18 pm
by Hein (Haan)
Daai is n baie nice rest, lyk of dit ook nie so moeilik sal wees om hom te bou nie.

Re: Free for testing and development

Posted: Sun Mar 08, 2015 4:06 pm
by Albert_7
Hi Almal

Siende dat ons aan die bestel is, sal ek 'n detachable magazine conversion kit vir 'n Rem 700 kort aksie neem. Lyk my nie dis iets was jy plaaslik in die hande kan kry nie.

Groete