Page 1 of 1
SIG AMT
Posted: Mon Mar 09, 2015 4:17 pm
by G-force
Re: SIG AMT
Posted: Mon Mar 09, 2015 4:36 pm
by Francois Marais
Gè
Sommer spoggerig maat....vir watse applikasie gebruik jy die geweer.....
Mooi loop
Francois
Re: SIG AMT
Posted: Mon Mar 09, 2015 4:45 pm
by G-force
Francois Marais wrote:Gè
Sommer spoggerig maat....vir watse applikasie gebruik jy die geweer.....
Mooi loop
Francois
Dankie maat.FM Sy doel is maar om in die DMG kompetisies in die OPEN SERVICE GUN klas te skiet.
Hier is n link vir die wat belangtsel.Goedgaan.
http://www.sadpa.co.za/pdf/SADPA%20DMG%20rules.pdf
Re: SIG AMT
Posted: Mon Mar 09, 2015 4:48 pm
by Francois Marais
Gedink dit is maar vir sportskiet....geniet hom....
Mooi loop
Francois
Re: SIG AMT
Posted: Mon Mar 09, 2015 4:49 pm
by StadBobejaan
Wragies baie mooi, geniet hom(ken nog nie sy naam nie)
Re: SIG AMT
Posted: Mon Mar 09, 2015 5:32 pm
by tau
Baie mooi G-Force. Het jy nie 'n scope op hom soms nie?
Re: SIG AMT
Posted: Mon Mar 09, 2015 5:46 pm
by G-force
tau wrote:Baie mooi G-Force. Het jy nie 'n scope op hom soms nie?
Nee glad nie.
Re: SIG AMT
Posted: Tue Mar 10, 2015 4:58 am
by Albert84
Gè het jy nog daai Schmeisser van jou? Wie bring hulle in SA in?
Re: SIG AMT
Posted: Tue Mar 10, 2015 7:12 am
by G-force
Albert84 wrote:Gè het jy nog daai Schmeisser van jou? Wie bring hulle in SA in?
Ek het ja.HailstormZA het,jy sal by hulle moet hoor of hulle nog gaan kry.
Re: SIG AMT
Posted: Tue Mar 10, 2015 8:14 am
by Albert84
Dankie Gè, ek het hulle so 3weke terug n epos gestuur, maar niks gehoor nie. Sal maar weer probeer as ek terug op land is of by Huntex kyk. Groete
Re: SIG AMT
Posted: Tue Mar 10, 2015 8:17 am
by Geno
Albert.
Bel vir Emcee by Hailstorm.
O74 l65 4l47
Re: SIG AMT
Posted: Tue Mar 10, 2015 8:26 am
by Albert84
Dankie Geno, jammer vir die hijack