Page 1 of 1
SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 2:51 pm
by Safari Outdoor
Hi Manne en Dames
Hierdie is amper "to good to be true" maar hier is n ongelooflike aanbieding
SAKO TRG22 in 260 Rem
Slegs R39995
Die gewere kom met muzzlebreak en n R2000 Nightforce aflsag voucher.
Daar is groen en swart beskikbaar.
Geniet dit!
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 3:05 pm
by Johan JvR
Goeie hemel
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 3:16 pm
by Jacko
Liewe ouers.
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 3:16 pm
by Hein (Haan)
Kan daai R2000 voucher op NF ringe ook gebruik word of is dit net van toepassing op scopes?
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 3:32 pm
by MJK
Haan
Soos advertensie sĂȘ - op die scope...

Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 3:40 pm
by Hein (Haan)
Sorry ek moes hom groter gemaak het vir daai fine print.

Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 6:55 pm
by kopskoot
Jacko wrote:Liewe ouers.
Toe toe! Dis mos hoekom jy so hard geleer het vir daai toegewyde status

Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 7:00 pm
by kopskoot
As ek nou n soos n spesifie onvergenoegde, verwaande lid van die forum was, kon ek darem nou n lelike tantrum gegooi het.

Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 7:46 pm
by Capt. Yoda
kopskoot wrote:As ek nou n soos n spesifie onvergenoegde, verwaande lid van die forum was, kon ek darem nou n lelike tantrum gegooi het.

Het jy ook nie die m.....sorry toema
Moerse prys die vir n BUL van n geweer
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 8:35 pm
by JohanvB
Nou wat kos hulle as hulle nie op special is nie?
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Thu Mar 12, 2015 9:55 pm
by PWV
JohanvB wrote:Nou wat kos hulle as hulle nie op special is nie?
R40 000.00
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 8:22 am
by Capt. Yoda
Partykeer wonder ek regtig hoekom iemand sal betaal om hier te adverteer.
Johan hang af waar jy hom koop maar hul gaan tot so vir R65 000 hier in SA.
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 8:26 am
by Hein (Haan)
Capt. Oblivious wrote:Partykeer wonder ek regtig hoekom iemand sal betaal om hier te adverteer.
Johan hang af waar jy hom koop maar hul gaan tot so vir R65 000 hier in SA.
Jip die is n goeie prys en as jy die R/$ dop hou dink ek jy sal hom nie weer vir die prys sien nien.
Gaan kyk bietjie op guntree vir hoeveel het die geweere al tweedans verkoop.
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 8:28 am
by matewis
So is dit nou R40 of R65?
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 8:35 am
by JPS
Hulle was oor die algemeen hier beskikbaar vir tussen 55K en 60K oor die laaste paar maande en soos Kapt. se tot en met 65K by sekere plekke.
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 9:22 am
by Johan JvR
65k hier by ons
Ek oorweeg dit al sterk om 'n persoonlike lening by die bank te gaan uitneem vir die een...
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 9:24 am
by LRLaubscher
Custom built 260 Ackley te koop vir R40000.00

Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 10:39 am
by Blackie Swart
Daai selfde wapen kos normaalweg by Wildman R45 000. Het een Maandag in my hand gehad
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Fri Mar 13, 2015 7:49 pm
by tgg
Ongelukkig skiet my huidige 260 baie knap, maar hierdie is n bargain
Re: SAKO TRG 22 only R39995
Posted: Sat Mar 14, 2015 4:44 pm
by Wayne
If only..... ( I have just spent money on my .308 )