Page 1 of 1

Gatiep in die hof

Posted: Mon Mar 16, 2015 12:01 pm
by Louis Kriel
Regter: Gatiep sal jy vir die hof se wat het jy gesteel?
Gatiep: Ek het n wekkertjie gesteel djou honor.
Regter: Sal jy vir die hof se hoeveel kos die wekkertjie?
Gatiep: Die wekkertjie kos R16 000 djou honor.
Regter: Wat se wekkertjie kos R16 000?
Gatiep: n Kragopwekkertjie djou honor.

Re: Gatiep in die hof

Posted: Tue Mar 17, 2015 9:30 pm
by Jakkals90
Nee mooi man. :laugh:

Re: Gatiep in die hof

Posted: Wed Mar 18, 2015 12:43 am
by Finfan
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Gatiep in die hof

Posted: Wed Mar 18, 2015 6:14 am
by BeesBreet
Nice!

Re: Gatiep in die hof

Posted: Wed Mar 18, 2015 6:42 am
by .223 JAGTER
Die wekkertjie klink vir my na versagtende omstandighede :laugh: