Page 1 of 1

tewis kursus?

Posted: Tue Mar 17, 2015 7:22 pm
by johans
weet julle of tewis van oudtshoorn roep kursus aanbied of aangebied het?hiers iemand wat beweer hyt n kursus by hom gedoen

Re: tewis kursus?

Posted: Wed Mar 18, 2015 10:31 am
by JACQUES BOTHA
yip Tewis bied virseker ook kursusse aan:
Groete
Jacques

Re: tewis kursus?

Posted: Wed Mar 18, 2015 3:43 pm
by Mac
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=57&t ... s&start=25

Ek het sy kursus April 2010 gedoen, verslag is op bladsy 3