Page 1 of 1

HG wiskunde

Posted: Wed Mar 18, 2015 2:44 pm
by vratvark
woman = time x money (universal truth)
but time also = money
thus woman = money x money
or woman = money(squared)

If we then take the hypothesis that money is the root of all evil:
woman = (root)evil(squared)

thus WOMAN = EVIL

Re: HG wiskunde

Posted: Wed Mar 18, 2015 2:59 pm
by BeesBreet
Daai somme van jou lyk gevaarlik! Ha ha

Re: HG wiskunde

Posted: Wed Mar 18, 2015 3:11 pm
by Sniper18
Jammer as ek jou post high jack.
Het gedink hierdie sal help!

Re: HG wiskunde

Posted: Wed Mar 18, 2015 3:23 pm
by StadBobejaan
Hel man as ek meer opgelet het in skool het ek dalk meer geld en minder probleme gehad.

Re: HG wiskunde

Posted: Wed Mar 18, 2015 4:05 pm
by M98mauser
Ja nee jy hoef nie wiskunde te kan doen om daai een te weet nie wees net lank genoeg getroud