Page 1 of 1

Popeye ''Spottie''

Posted: Tue Apr 26, 2011 3:55 pm
by Armand Steenkamp
[img]http://i1029.photobucket.com/albums/y35 ... ure049.jpg[/img]ArmandSteenkamp/Picture037.jpg[/img]Laaste gooi die trip en ek vang my pb Spotty!

Re: Popeye ''Spottie''

Posted: Tue Apr 26, 2011 3:58 pm
by Armand Steenkamp

Re: Popeye ''Spottie''

Posted: Fri Jul 15, 2011 11:48 am
by Geno
Wat van 'n haai is daardie? Sloephaai?

Re: Popeye ''Spottie''

Posted: Fri Jul 15, 2011 12:05 pm
by Gerhard
Mooi sloep haai...

Op die regte gerei boks hulle nogal lekke.

As ek reg onthou is sy engelse naam n Spotted Gully Shark.

Re: Popeye ''Spottie''

Posted: Fri Jul 15, 2011 4:14 pm
by Armand Steenkamp
Nes jy daar se Gerhard. In afr is hy n gespikkelde sloephaai. Haha ek wou my eetvis gery gebruik maar ek is maar bly et eerder swaargergery gebruik! Die ou haatijie het my op n stadium laat stres!

Groetnis

Re: Popeye ''Spottie''

Posted: Fri Jul 15, 2011 11:34 pm
by Monrique (SJ)
Netjies mater!!

Jy moet weer die kant toe kom volgende wkd.  Weer is lekker, en dan gaan skiet ons ook bietjie.


Groetnis

Re: Popeye ''Spottie''

Posted: Mon Jul 18, 2011 5:12 pm
by Armand Steenkamp
Ou Sj Ek soek nou net n ou naweekie waar ek los is dan kom ek! Ek gan nou uiteindelik more my aansoeke gaan inge!

Groetnis