Page 1 of 1

Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Mon Mar 23, 2015 4:33 pm
by DiscoBiscuit
Goeie dag,

Ek is op soek na Jackabee hondjies, weet iemand dalk van 'n teler?
(Jack Russel X Beagle)

Groete,

Herman.

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Mon Mar 23, 2015 4:43 pm
by Supacow
Klink na enige tuin se tier ;D

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Wed May 27, 2015 9:52 am
by bennotaute
Hi DB,

Daar is 'n teeler in Witbank wat hulle teel. Ek het self 'n JRT by haar gekoop. Die mense se naam is http://coetzerjackrussell.co.za/ . Kyk gerus daar.

Groete

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Wed May 27, 2015 5:18 pm
by DiscoBiscuit
Baie dankie, sal hulle kontak.

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Sun Jul 05, 2015 9:34 pm
by DiscoBiscuit
Net bietjie terugvoer.

Ek het toe by "http://coetzerjackrussell.co.za/" reg gekom.
Die brakkie is regtig baie great. Hy is redelik gehoorsaam al reeds en ek kan sommer sien ons sal baie mooi regkom met hom.
Dankie vir die verwysing Bennotaute.

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Sun Jul 05, 2015 9:37 pm
by bennotaute
Dis n groot plesier. Ek het n JRT teef by hulle gekry. Sys rerig n goeie honde.

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Mon Jul 06, 2015 7:32 am
by VdWalt
Dis te cute!! Sit nog paar fotos asb op.

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Sun Jul 19, 2015 4:29 pm
by DiscoBiscuit
Ek is tans in Angola. Hier is 3 fotos. Hy is 'n woelige brak en krap my ou 16 jarige JRT se gat behoorlik ;D

Re: Opsoek na Jackabee / Jack-a-Bee hondjies.

Posted: Tue Oct 20, 2015 3:11 pm
by golf3
hi discobiscuit ek sien jy was opsoek na jackabee puppies en het reggekom met n mooi een as jy weet van iemand wat nog soek of self nog een wil kry ek het so 6 van die rakkers hieronder is fotos van hulle