Re: gesoek: jag plek naby walvis baai
Posted: Wed Apr 27, 2011 4:31 pm
Piet-Skiet ...
Was jy al in Nam? Walvisbaai om spesifiek te wees?
Indien nie, doen jou self 'n gunsie.. kry Google earth, dan gaan kyk jy hoe lyk dit om Walvisbaai... en dan neem jy ook in ag dat vir 'n 200 km radius land in om Walvis is dit nasionale PARK..
Kyk, ek weet nie hoe naby of ver jou naby is nie.. maar NABY Walvis, aikona, dalk ietsie poach daar in die park.. maar ek sal nie daai kans vat as ek jy is nie...
JM