Page 1 of 2
Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 2:38 pm
by Arnold
Hallo Menere
Wat noem mens die spons wat vir boogskiet buts gebruik word en waar in die kaap omgewing kan ek hiervan kry?
Dankie
Re: Boog teiken but
Posted: Thu Mar 26, 2015 2:39 pm
by G-force
Arnold bel die manne.Hulle ken die produk,ek het al van dit hier in Pta gekoop.Hul het n Kaapse tak.
http://www.sondor.co.za/contact-sondor.php
Re: Boog teiken but
Posted: Thu Mar 26, 2015 2:45 pm
by Arnold
Dankie, ek het hulle so 3 weke terug gemail sonder enige terugvoer.
Ek was bietjie haastig en kon nie bel nie maar het hulle nou op die lyn.
Re: Boog teiken but
Posted: Thu Mar 26, 2015 2:51 pm
by Arnold
R10 per sheet van 1mx2m (3-5mm dik)
Re: Boog teiken but
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:01 pm
by Arnold
Hoe "diep" is 'n butt om 'n 60 - 70 lbs boog se pyl te stop?
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:06 pm
by Geno
Rondom 30cm.
Dit hang ook af hoe styf jy die velle compress.
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:08 pm
by Arnold
dankie
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:12 pm
by Arnold
Wat kos 'n butt as mens een koop?
So 800x800mm size?
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:24 pm
by Katefbessie
Arnold as ek jou kan raad gee... koop 'n spiderweb butt en kry klaar. dit gaan regtig waar jou oefen lekkerder en baie gemakliker maak.
http://spyderwebtargets.com/
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:34 pm
by Philip_R
As jy n broadhead wil skiet praat met Andre Busch van Busch taxidermy
www.buschtaxidermy.co.za
Vir fieldpoints, gaan koop n streepsak by builders vir R6 en stop hom lekker styf met n ou kombers of mat onderfelt wat jy sommer by mat ouens koop wat hulle uitgehaal het. Ek skiet my 90# boog met 713gr pyle in so sak in en hy stop hom mooi en mens trek hom met 2 vingers uit.
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:48 pm
by Arnold
Lyk my die verkoopsman by Sondor weet ook nie regtig watse materiaal dit moet wees nie
Ge, het jy dalk nog die specs van die materiaal wat jy gekoop het?
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:51 pm
by Arnold
Katefbessie wrote:Arnold as ek jou kan raad gee... koop 'n spiderweb butt en kry klaar. dit gaan regtig waar jou oefen lekkerder en baie gemakliker maak.
http://spyderwebtargets.com/
Wie verkoop die teikens plaaslik? Ek sien hulle is nie cheap nie!
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 5:08 pm
by BeesBreet
Ek het n klein spyderwebb wat jy kan vat. Hy is gebruik maar job nog. Hys joune as jy hom kom haal.
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 5:13 pm
by BeesBreet
Ek het nog die groot spons tipe ook... ook joune of iemand wat hom wil he s'n. Het my boog noodgedwongge verkoop...
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 5:15 pm
by Arnold
Dankie BeesBreet, waar in die wêreld is jy?
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 5:32 pm
by BeesBreet
Nottingham Road Kzn
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 5:39 pm
by Heinz Petersen
Arnold wrote:Hallo Menere
Wat noem mens die spons wat vir boogskiet buts gebruik word en waar in die kaap omgewing kan ek hiervan kry?
Dankie
Arnold, daar is n plek wat daai tipe spons verkoop waarvan die manne rests. Ek kan nie op hulle naam kom nie, maar
weet waar hulle plek is.Hulle het alle tipe spons daar.
Hulle is daar in Parow ind agter die Coke fabriek.
JY kan my bel op 082 556 7274.
Re: Boog teiken butt
Posted: Thu Mar 26, 2015 5:43 pm
by Arnold
Dit is sondor. Hulle is in parow industria ...
Re: Boog teiken butt
Posted: Fri Mar 27, 2015 5:24 am
by Geno
BeesBreet wrote:Ek het n klein spyderwebb wat jy kan vat. Hy is gebruik maar job nog. Hys joune as jy hom kom haal.
Great gebaar!
Re: Boog teiken butt
Posted: Fri Mar 27, 2015 8:01 am
by Katefbessie
Geno wrote:BeesBreet wrote:Ek het n klein spyderwebb wat jy kan vat. Hy is gebruik maar job nog. Hys joune as jy hom kom haal.
Great gebaar!
Moer dis nou nice!! sommer jaloers!
Re: Boog teiken butt
Posted: Fri Mar 27, 2015 8:18 am
by Arnold
BeesBreet wrote:Nottingham Road Kzn
Dalk is daar iemand nader wat van jou aanbod gebruik kan maak. Ek sit in die kaap, of dalk het iemand dalk 'n lift af kaap toe?
Re: Boog teiken butt
Posted: Fri Mar 27, 2015 5:48 pm
by BeesBreet
My aanbod staan dan vir enige Jaracal lid. Ek weet nie nou van n lift nie...
Re: Boog teiken butt
Posted: Fri Mar 27, 2015 6:03 pm
by Geno
As Arnold hom nie kan vat nie, sal ek. My broer bly in Amanzimtoti. Sal kan plan sien met lift.
Re: Boog teiken butt
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:04 pm
by BeesBreet
100% soos ek gese het dit is used goods, maar werk nog...
Re: Boog teiken butt
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:25 pm
by Arnold
Baie dankie Beesbreet.
Geno, jy is welkom om hom te vat
