Page 1 of 2

Boerboel

Posted: Wed Apr 27, 2011 6:27 pm
by Rfourie
Hoe lyk dit met n foto van oordentelike Boerboel!

Re: Boerboel

Posted: Thu Apr 28, 2011 8:53 am
by Shindzela (Pierre)

Re: Boerboel

Posted: Thu Apr 28, 2011 11:30 pm
by Rfourie
Pragtig...elke boer het mos n mooi Boerboel! Of altans hier in die Bosveld

Re: Boerboel

Posted: Fri May 20, 2011 3:28 pm
by Christo Els
[img width=560 height=420]http://i1137.photobucket.com/albums/n51 ... lla013.jpg[/img]
Hier is my Law Inforcing Officer
Is 14 maande

Re: Boerboel

Posted: Mon May 23, 2011 11:36 am
by Dawid
Dagse manne

Hier is my knaap en my seun se beagle

[img width=560 height=376]http://i1096.photobucket.com/albums/g33 ... C_0395.jpg[/img]

Re: Boerboel

Posted: Mon May 23, 2011 3:40 pm
by Jaco Swart
Middag.

Hier is my Boerboel. Sy naam is WP en hy is nou so amper 2 jaar oud.

[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... 0_2150.jpg[/img]

Re: Boerboel

Posted: Tue May 24, 2011 9:46 pm
by Rfourie
Waar kom hy vandaan?

Re: Boerboel

Posted: Tue May 24, 2011 9:58 pm
by Jaco Swart
SMK.

Dit is 'n kind van een van my vriende se honde. Sy pa was afkomstig van 'n telery met die naam "Ysterberg Boerboele"

Hy is n monster ,en gaan groot raak as hy eers klaar gegroei het.

Groetnis

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 12:11 pm
by Christo Els
MIDDAG
Ek hoop nie ek trap op my eie tone deur hierdie te plaas.

http://i1137.photobucket.com/albums/n518/jcelscorp/My%20Dogs/Uptbbskou2014-page-001.jpg

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 12:18 pm
by JohannC
Hier is my bulla en sy bullterrier buddy
photo.jpg

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 2:56 pm
by FCLoretz
Christo,

Die hond wat link onder op jou advertensie is, is die een van bouwer boerboel kennels se honde?

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 3:29 pm
by Christo Els
Nee hy is van Britstown Sy pa is Kroonkop Tbone en ma is Middelpos Nikita

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 3:31 pm
by FCLoretz
Sorry ek het bedoel regs onder, maar die boele is baie mooi. sterkte met die skou

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 3:35 pm
by 375fanatic
Rfourie wrote:elke boer het mos n mooi Boerboel!
en wat het die engelsman >:D :laugh:

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:17 pm
by Christo Els
Dit is een van Jacques Augustyn se honde. Ek ken die hond se pedigree nie maar sal hom vrae en jou terug laat weet.

Baie dankie ons gaan dit baie geniet

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:25 pm
by FCLoretz
as ek onthou sal ek more my boerboel se foto kom laai

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:46 pm
by Christo Els
jis FCLoretz dit sal goed wees. Bietjie sien hoe lyk julle mannne daar bo se jaghonde.

Teel jy of is jy 'n liefhebber

375fanatic engelsman 'n farmerBul :laugh:

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 4:48 pm
by FCLoretz
Nee ek is maar net liefhebber. Maar ek en my hond se teler is goeie vriende.

http://www.bouwerboerboels.com/index.html

Re: Boerboel

Posted: Tue Apr 29, 2014 5:00 pm
by Christo Els
Ek hou baie van hulle honde. Ek is maar nog 'n beginner en leer elke dag baie by die ander manne

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:16 pm
by Christo Els
Hier is dit nou Hy is toe Klas wenner 15-18 maande en Jnr Kampion aangewys.
Dis nou my Seun Woeker Sako.

http://i1137.photobucket.com/albums/n518/jcelscorp/DSCF1261.jpg

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:21 pm
by VdWalt
Sjoe hy mooi!!

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:22 pm
by JohannC
Dit is 'n ongelooflik mooi boerboel.

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:44 pm
by Christo Els
Baie dankie Hy is ons trots

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:49 pm
by Geno
Hier is 'n pel van my, Pierro Erwee, se hond.
Hy het R100,000.00 vir die reun betaal.

https://scontent-a.xx.fbcdn.net/hphotos-frc3/t1.0-9/10154147_10152388134473739_4849785116067462129_n.jpg


http://redactor-images-live.s3.amazonaws.com/5361466e68480b2da2d784a4.jpg

http://www.volksblad.com/nuus/2014-04-3 ... -goud-werd

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:52 pm
by Capt. Yoda
Is n blok van n hond daai!