Page 1 of 1
Wie gaan jakalse jag die naweek
Posted: Fri Mar 27, 2015 2:19 pm
by NicoSmit
Sommer vir interesantheid (en om my jaloers te maak) so op 'n Vrydag middag Wie gaan die naweek uit en waar ? Ek is hierdie naweek huisgebonde agv griep en 'n familie byeenkoms more.
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Posted: Fri Mar 27, 2015 3:19 pm
by Cobus(Cobb)
Ek ry nou nou....
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Posted: Fri Mar 27, 2015 3:35 pm
by NicoSmit
geniet dit

Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Posted: Fri Mar 27, 2015 4:11 pm
by Chrisjan
Vanoggend drie uur gou plaas toe, n reun en teef saam geskiet. Dan vanaand en more weer, drie aande vir hierdie naweek. Maar dit is maar hoe dit elke naweek by ons gaan.
Jy moet hulle roer, die tyd is ryp!
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Posted: Fri Mar 27, 2015 4:27 pm
by NicoSmit
Chrisjan wrote:Vanoggend drie uur gou plaas toe, n reun en teef saam geskiet. Dan vanaand en more weer, drie aande vir hierdie naweek. Maar dit is maar hoe dit elke naweek by ons gaan.
Jy moet hulle roer, die tyd is ryp!
Gaan Michiel saam met jou?
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Posted: Fri Mar 27, 2015 5:07 pm
by Chrisjan
More aand ja. Die res gaan ek alleen of treat niggie se seun.
Geniet dit, pas aan by die seisoen en roer hulle.
Groete
Chrisjan
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Posted: Fri Mar 27, 2015 8:48 pm
by theedge
As dinge mooi loop seker iewer die naweek

- Hoop so
