Bullit puller

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Bullit puller

Post by PWV »

http://grip-n-pull.com/

Lyk baie maklik!
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Bullit puller

Post by Smitstertjies »

Dit lyk na n lekker tool. Hoe lyk dit oom Pieter, kan die Gloeiman nie dalk uitbrei en so kontrepsie vir ons boere maak nie?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Bullit puller

Post by Cobus(Cobb) »

PWV wrote:http://grip-n-pull.com/

Lyk baie maklik!
Laat jy en Gawie begin maak aan so ding, ek soek een.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bullit puller

Post by PWV »

Smitstertjies wrote:Dit lyk na n lekker tool. Hoe lyk dit oom Pieter, kan die Gloeiman nie dalk uitbrei en so kontrepsie vir ons boere maak nie?
Ek sal dit aan die direksie voorlê. ;)
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Bullit puller

Post by Heinz Petersen »

Ek het vir my een gemaak en dit werk baie goed. Oppas net om gewone alluminium te gebruik.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Bullit puller

Post by Spanner »

"Bullit"-puller .... ek "soekit" ;D

As iemand dit plaaslik gaan maak, sal ek een koop. Dis strate beter en vinniger as die kinetiese hamer wat algemeen gebruik word.

Daasit nou.......maakit gou.......ek soekit my ou....... daai bullit-poelir ++>:
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bullit puller

Post by PWV »

Heinz Petersen wrote:Ek het vir my een gemaak en dit werk baie goed. Oppas net om gewone alluminium te gebruik.
Wat van 'n foto, Heinz?
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Bullit puller

Post by Riebeeker »

Ek het so een - werk soos n droom
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Bullit puller

Post by Cobus(Cobb) »

hoe is dit dat hy nie merke op die koeël los nie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Bullit puller

Post by Pappabeer »

Hendrik van Rensburg het so lank soos ek hom ken so n ding in sy herlaai tas. Dit werk baie goed en los minder krappe op die koeel.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bullit puller

Post by PWV »

Riebeeker wrote:Ek het so een - werk soos n droom
Vertel ons waar ons so 'n "gadget" kan kry.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Bullit puller

Post by Jacquesb »

Goeie idee.
Ek hou van die puller wat in die press inskroef met n collet per kaliber. Werk net so mooi.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Bullit puller

Post by Riebeeker »

By S&O gekoop. Een van SA se top skuts maak die puller. Sy naam is daarop - sal more kyk en laat weet.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Bullit puller

Post by Riebeeker »

Theuns Meyer herlaai toerusting staan op myne.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bullit puller

Post by PWV »

Riebeeker wrote:Theuns Meyer herlaai toerusting staan op myne.

Is hier dalk iemand wat ons op Theuns Meyer se spoor kan sit?
Waar is ons speurders?
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Bullit puller

Post by Riebeeker »

Ek het ge google maar kry niks.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Bullit puller

Post by Viking »

Hier is my "boere grip en pull" model.

Het al baie honderde .303 punte met hom uitgetrek - werk soos 'n droom!
Boere grip en pull.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Bullit puller

Post by Biltong »

Iets soos 'n "Wire stripper" sal seker ook kan werk.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Bullit puller

Post by Heinz Petersen »

Biltong wrote:Iets soos 'n "Wire stripper" sal seker ook kan werk.
Net jammer dit is te dun, moet so 4 mm dik wees.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Bullit puller

Post by Mac »

Ek het Mauritz se collet puller gekoop, koëls wat getrek is kan weer gebruik word sonder probleme, geen merke eers nie. Ek is regtig impressed met hom.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Bullit puller

Post by Riebeeker »

Ek vermoed myne is dalk straight uit Hendrik se tas uit. Hy moes gesien hoe moedeloos ek lyk pas nadat ek 50 Lapue doppe opgeneuk het. Goeie nuus is dat een van die handige manne hier in my omgewing glo dat as hy iets kan sien sal hy dit kan maak. Metaal voel soos aluminium - as daar manne is wat belangstel dan vra ek hom. Sien die VSA site praat van $39 - dus hier rondom R400?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Bullit puller

Post by theedge »

Dit nou n nice tool
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Bullit puller

Post by Piet Breedt »

Ek het ook een, maar hy sukkel met VLD koeels. Dit is n secant punt wat beteken hy loop geleidelik met n lang skerp punt ma vore, en daarom kry hy nie n lekker grip op die koeel
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Bullit puller

Post by Finfan »

Baie oulike prinsiep!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Bullit puller

Post by alecjohnson »

Ek het so 'n koeëltrekker gekoop by S&O toe ek begin herlaai het vir my .243 die eerste klomp het maklik getrek, maar toe verloor die ding greep en wil net nie 'n koeël trek nie ek het party koeëls so hard vasgeknyp dat dit van vorm verander het!

toe koop ek 'n kenetiese hammer wat ek nounog gebruik.

So Oom pieter kan julle met julle patent dalk dit klein riwwe gee om beter greep te gee? net 'n idee as julle een wil bou!
Post Reply