Page 1 of 1
55gr Nosler op .243
Posted: Thu Apr 02, 2015 8:35 am
by Gerhardus Nel
Jy is reg Tripod,
Ek het n 26" 1in12 twist Truvelo loop, kan vir jou met alle eerlikheid se daar is geen tekens van drukvlakke nie.
Groete
Re: 55gr Nosler op .243
Posted: Thu Apr 02, 2015 9:35 am
by tripodmvr
Het jou spoed van 3980vps netso geneem en saam met 26 duim loop gebruik. Het S341 gebruik. Kyk na drukstuk. Data kan verskil, maar die onderstaande kan invloed hĂȘ :-
1. Dopvolume kan drukke op of af affekteer
2. Doppe wys nie altyd druk nie
3. Chrony spoed is moontlik verkeerd - nader as 5 meter aan loop
JG 243 Nosler 55BT S341 3980vps.JPG
Re: 55gr Nosler op .243
Posted: Thu Apr 02, 2015 9:54 am
by cassie_calvinia
daaai 55g5rr vreet 243 loop nou moeg
Re: 55gr Nosler op .243
Posted: Thu Apr 02, 2015 11:41 am
by Capt. Yoda
Sodra jy duidelike tekens van druk op jou doppe sien gaan jy ver oor 70000psi wees. Druk op doppe sien is soos om tee blare te lees.Spoed jok nie
Re: 55gr Nosler op .243
Posted: Thu Apr 02, 2015 11:54 am
by tripodmvr
Vir 'n 243 met die' 55gr BT is die hoogste akkurate node in die orde van 3550-3600vps (druk is dan onder 50K psi). Alles bokant dit sal nie noodwendig akkuraatheid gee nie en druk begin probleem word bo 3800vps.
Re: 55gr Nosler op .243
Posted: Mon Jun 08, 2015 9:10 am
by Christo243
Johannes
Ek skiet met die punte in my 243 en kry baie goeie ruseltate op papier teikens. My lading wat ek skiet is 42.5gr S335 op Lapua doppe. Die spoed wat ek al so 2 of 3 keer gemeet het met mense wat kan bevestig is 4180 ft/sek.
Hierdie punt skiet baie akkuraat op jakkalse maar moet om vadersnaam nie n springbok probeer skiet met hulle nie.
Ek het dit twee keer probeer en moes beide kere die bokke met my vrou se geweer dood skiet, daar is geen sprake van penetrasie nie Die spoed het ek net n pro crony gelees 7m vanaf die loop. Die loop is n 1 op 10 Pacnor super macth wat 29 duim lank is
Hoop dit help