Page 1 of 1
nog een plat met dag roep het die fluitjie gebruik
Posted: Fri Apr 03, 2015 4:51 pm
by henrygriffiths
alles het mooi gewerk op die roep 10min ek jak plat
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/51C2FB1B-970C-426C-B6C8-911ED4BBBA30.jpg
Re: nog een plat met dag roep het die fluitjie gebruik
Posted: Fri Apr 03, 2015 5:15 pm
by Kubus
Mooi man.
Re: nog een plat met dag roep het die fluitjie gebruik
Posted: Fri Apr 03, 2015 5:51 pm
by spekieries
Henry ek is nie 'n jakkalsjagter nie maar die fluitjies fasineer my. Watter fluitjie het jy gebruik. Lank terug in die 90 tigs was daar ;n artikel in die Magnum oor fluitjies. Ek het toe vir my 'n "Critter Call" gekoop. Ek het hom egter nog nooit vir jakkalse geblaas nie.
Re: nog een plat met dag roep het die fluitjie gebruik
Posted: Mon Apr 06, 2015 9:43 am
by henrygriffiths
ek het n paar maar die een wat ek die meeste gebruikis pee wee van crittercall, hy werk vir my die beste,