Page 1 of 1

FX 3 probleme

Posted: Sat Apr 04, 2015 5:53 pm
by Jan Thuynsma
Hallo

Ek het n FoxPro FX3 wat ek nie op my rekenaar kan kry nie

Eerstens ek het hom op verskillende rekenaars probeer.

selfde resultaat ek sien dat daar n USB device is maar hy tel hom nie as 'n storage device op nie.

Enige iemand enige raad ?

Re: FX 3 probleme

Posted: Sat Apr 04, 2015 5:59 pm
by tripodmvr
forum.gofoxpro.com

Lyk asof hulle die probleem op die' forum bespreek.

Re: FX 3 probleme

Posted: Sat Apr 04, 2015 6:48 pm
by Jan Thuynsma
Gehoop daar is n ander oplossing as om die ding terug te stuur.
Dankie sal kyk of ek dalk iets gemis het

Re: FX 3 probleme

Posted: Sat Apr 04, 2015 7:45 pm
by tripodmvr
Vra vir Cobus Cobb. Hy het syne nou onder waarborg laat vervang.

Re: FX 3 probleme

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:26 pm
by Jan Thuynsma
Ek het gevra maar syne was op 'n ander model nie die FX3 nie

Re: FX 3 probleme

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:27 pm
by cassie_calvinia
koop uwe sd kaart. dalk help dit

Re: FX 3 probleme

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:30 pm
by Jan Thuynsma
cassie_calvinia wrote:koop uwe sd kaart. dalk help dit
Dankie, ongelukkig het die FX3 nie ' sd kaar in nie.

Re: FX 3 probleme

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:35 pm
by cassie_calvinia
ok, sorry

Re: FX 3 probleme

Posted: Mon Apr 13, 2015 8:04 am
by KSV
Jan,

Jy hom gesort gekry?

Hein