Gholf in die wind...
Posted: Sat Apr 11, 2015 9:38 am
Koos en Mike speel gholf in die Kaap en die suidooster waai sterk soos gewoonlik. Elke keer wanneer hy gereed maak staan Koos met sy voete al verder uitmekaar tot hy uiteindelik wydsbeen staan.
Mike: Waarom staan jy so swaer?
Koos: Ek het les gehad by Gary Player en hy het gesĂȘ hoe harder die wind waai, hoe laer moet jy jou balle hou.

Mike: Waarom staan jy so swaer?
Koos: Ek het les gehad by Gary Player en hy het gesĂȘ hoe harder die wind waai, hoe laer moet jy jou balle hou.
skerp