Page 1 of 1

lugdruk

Posted: Sun Apr 19, 2015 10:53 am
by cassie_calvinia
ek weet dit s al bespreek.
ek kan ook nou lugdruk kyk op nuwe gps.
waste eenheid meet jul?
milli bar?
en, waar let jul op lewe die veld.
her by my is dit so by 1022 milli bar

Re: lugdruk

Posted: Sun Apr 19, 2015 12:26 pm
by Nickvn
Millibar en hPa is dieselfde. Die ander eenheid wat baie gebruik word veral in USA is mmHg wat so .75 van n millibar is. In SA werk ons maar meestal met millibar as ons oor weer praat.

Re: lugdruk

Posted: Mon Apr 20, 2015 10:53 am
by tripodmvr
1 Atmosfeer = 14,696psi = 1,01325 Bar = 101,325 kpa = 760 mmHg