Page 1 of 1
Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Tue Apr 21, 2015 10:11 pm
by Swartsak
Area - Hendrina, MP.
Klanke gebruik - Klein vlakhasie, Swartrug 2 en Baklei SM.
Tyd in stoel tot geskiet - 45 minute.
Reun was ongeveer 4-5 jaar oud.
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Tue Apr 21, 2015 10:30 pm
by Cobus(Cobb)
As ek daai tanne so kyk lyk hy eerder 7-8 jaar en ouer
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Tue Apr 21, 2015 10:33 pm
by jamalley
Mooi gedoen
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Wed Apr 22, 2015 5:00 am
by Bakkies303
Lyk na baie ou paar daai. Wel gedaan.
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Wed Apr 22, 2015 5:31 am
by Reggie Gerber
Well gedaan
Cobb ek dink die foto is van die teef

Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Wed Apr 22, 2015 7:07 am
by Wayne
Swartsak, Those old ones are the ones that give me the greatest satisfaction, to outsmart them is good going, well done,
Cobb I agree with you, 7 - 8 yrs
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Wed Apr 22, 2015 2:29 pm
by Finfan
Tanne is stomp gevreet!!!
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Wed Apr 22, 2015 4:19 pm
by pieter h
Netjies dis n jakkals paar om oor tevrede te voel.
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Thu Apr 23, 2015 6:08 am
by Henry 7
Ek wonder as mens 'n som in rande kon maak as dit in 'n skaaparea was wat die skade tussen daai 2 sou wees?
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Thu Apr 23, 2015 7:10 am
by Wayne
Henry, that would be an eye opener, you will also have to take the pups and what they eat over those years.
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Thu Apr 23, 2015 10:35 am
by theedge
Mooi gemaak maat - lyk ook of hulle bietjie baie ouer is sou se meer hier na 9-10 jaar
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Thu Apr 23, 2015 2:25 pm
by Jakkie 321
Netjies, dis nou n paar om trots te wees. Lyk meer of hulle op amper vrek jaar ouderdom is.
Groette
Re: Jakkals paar - 2015/04/18
Posted: Fri Apr 24, 2015 3:37 pm
by Pieter
Mooi gedoen, dis nie aldag dat sulke ou jakkalse geskiet word nie ! Beslis ouer as 8jr, wonder net hoelank hul sou oorleef met daai mond wat so tandloos is !