Trailcam Jakkals
Posted: Sat Apr 25, 2015 11:12 am
Aangesien ek nog nie veel fotos van jakkalse in die karoo met trailcams afgeneem gesien het nie het ek gedink hierdie is nogals iets wat ek met julle wil deel.
Wat vir my baie interesant is, is dat daar 'n duiker n duiker afgeneem is deur dieselfde kamera 30 sekondes voor die foto en 1minuut 21sekondes na die foto met die jak in is daar weer n foto geneem wat niks op het nie. maw hy het nie op die heel lankste 1miuut41sekondes by die water vertoef.
Onder aan die foto is details soos tyd tempratuur en maansiklus