Page 1 of 1
wat as jy mis geskiet het soms gebeur dit...
Posted: Sun Apr 26, 2015 11:37 am
by karoo boer
Was n paar wat ingekom het gister aand op hasie vir so 20min toe Jakkals roep 1 op so 40min van sit toe kom hulle...
toe skiet ek mis

...
was net een skoot toe is hulle weg! pak toe maar op en gaan weg uit area.
wat nou? wil hulle graag dood he want my ooie lam nou daar...
Re: wat as jy mis geskiet het soms gebeur dit...
Posted: Sun Apr 26, 2015 2:22 pm
by Wayne
Day call, otherwise leave them alone for 3-6 months, my 2c worth. Another thing, everyone misses here and there, but 1 consolation is that it was your own jackals, good luck
Re: wat as jy mis geskiet het soms gebeur dit...
Posted: Sun Apr 26, 2015 2:36 pm
by cassie_calvinia
taffie se altyd, dit is wat jy doen nadat jy mis geskiet het.
as jy aanhou roep, hul prober terug kry, hul brand met die lig, maak jy die saak baie erger.
beste is om lig dadelik af te sit, en so paar minute net doodstil te wees.
and skiet as die teef dragtig is.
nou omoet jy maar ysters stel, of jou lamer ooie wegvat daar
Re: wat as jy mis geskiet het soms gebeur dit...
Posted: Mon Apr 27, 2015 9:45 am
by 222 Sako
Ai!!! Karoo boer dis baie sleg, veral as die goed al klaar vir jou skade maak. Mens vergeet nie maklik daarvan nie.
Ysters soos Cassie ook se.
As die kamp nie te groot is nie kan jy dalk net in die donker voorsit, skape slaap mos gewoonlik op die hoogste plek.
Sterkte, laat weet ons hoe gaan dit.
Re: wat as jy mis geskiet het soms gebeur dit...
Posted: Tue May 05, 2015 7:29 am
by Pieter
Try alles, behalwe, nagroep !!!!
Sterkte