Page 1 of 1
Vluitjie vir jakkals
Posted: Tue Apr 28, 2015 6:41 am
by fanie.myburgh
halo manne.
Hoop of julle kan my help eks opsoek na die soort vluitjie. Wat se soort is dit en waar kan ek dit in die hande kry??
Baie dankie
Re: Vluitjie vir jakkals
Posted: Tue Apr 28, 2015 6:47 am
by Mac
Judy, 041 922 9858
Re: Vluitjie vir jakkals
Posted: Tue Apr 28, 2015 7:09 am
by fanie.myburgh
baie dankie Mac
Re: Vluitjie vir jakkals
Posted: Tue Apr 28, 2015 7:10 am
by Geno
Dis 'n Foxpro Skyote fluit.
Soos mac noem, kontak vir Judy by
http://www.jackalpro.com
As hulle nie het nie, hoor by S&O
Re: Vluitjie vir jakkals
Posted: Tue Apr 28, 2015 7:52 am
by fanie.myburgh
Baie dankie Geno. n Vriend van my in Nam glo net in die fluit en hy soek 6 vir hom en sy pelle.
Re: Vluitjie vir jakkals
Posted: Tue Apr 28, 2015 8:21 pm
by Francois Marais
Fanie
Jou vriend in Nam kan sommer vi my skakel....
081127vyf dubbelvier sewe
Mooi loop
Francois
Re: Vluitjie vir jakkals
Posted: Tue Apr 28, 2015 11:25 pm
by fanie.myburgh
Francois baie dankie ek sal jou nommer aanstuur...