Page 1 of 1

7x64 doughnuts

Posted: Thu Apr 30, 2015 2:23 pm
by joe rocket
Middag manne, 'n vriend van my se 7x64 gee doughnuts. 9 uit 10 doppe het doughnuts nadat dit gevuur is. Dit is norma doppe, fiocci primer, hornady 162gr punte en sy spoed is 2680v/sek. Doppe is 2 keer gevuur Is daar ander mense wat met dieselfde probleem sit? Dit is ' styer mannlicher. Ek hoor graag van die wyse manne wat die oorsaak is.

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Thu Apr 30, 2015 6:29 pm
by Giepie
Sjoe, dit is vinnig. My 270 begin eers na so 7 skote. Kamer grote sal moontlik 'n rol speel.

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Fri May 01, 2015 9:51 am
by Supacow
Giepie hoe remedy jy jou 270 doppe na 7 siklusse?

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Fri May 01, 2015 10:23 am
by ShaunR
Thanks Joe Rocket, so I've shot 120 rounds in the 7x64 and each and every case has had a doughnut form from the very beginning. Fortunately I have Wilson inside neck reamer so removing the doughnut is easy. However doughnuts should not form after the first firing. Some reload info, TPL is 86.16mm load 50.5 gr S365 using Hornady 162 gr SST @2638 fps.

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Mon May 04, 2015 7:45 am
by fanie.myburgh
Joe.

Ek skiet dieselfde koeƫls uit my CZ 7x64 teen 2765fps in Sako en Norma doppe 87mm, 53.2gr S365. n Batch sako doppe trek al by hulle 9de skoot met geen probleme nie.

Groete
Fanie

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Tue May 05, 2015 11:13 am
by Uys
Wat is doughnuts?

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Tue May 05, 2015 12:51 pm
by Gawie(13mm)
Uys wrote:Wat is doughnuts?
Dit is 'n ring wat by die skouer aan die binnekant van 'n dop vorm agv. die oormatige vloei van koper.
Neck_Donut.jpg

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Tue May 05, 2015 3:50 pm
by fanie.myburgh
Dom vraag? Hoe kry jy 'n "brass donut" weg of gooi jy die doppe weg?

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Tue May 05, 2015 4:44 pm
by joe rocket
Jy koop n inside neck reamer. Dan sny jy hom uit

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Tue May 05, 2015 5:10 pm
by tripodmvr
Hier is 'n foto van die verskynsel
Doughnut in rifle case.JPG

Re: 7x64 doughnuts

Posted: Thu May 07, 2015 7:28 pm
by Yeager
Op my 25-06 met PMP doppe het ek na elke keer een gekry. Gebruik nou sako doppe en die probleem is iets van die verlede.