Page 1 of 1
Herlaai data 30 Hart.
Posted: Thu May 14, 2009 9:06 pm
by Tomcat
Kan iemand my dalk help met begin ladings vir n 30 Hart roer?
Ek wil graag met 180 gr punte skiet.
Groete
Tomma
Re: 30 Hart Herlaaidata
Posted: Fri May 15, 2009 9:52 pm
by Janjak
Tomma,
dit lyk my herlaaidata is maar skaars. Ek het self bietjie gaan rondsoek en al wat ek tot nou toe kon wys word is dat jy n Weatherby afstammeling het. Vertel bietjie meer van die geweer ens.
Die ouens kan dalk help???
http://huntingsafaris.wordpress.com/2008/10/11/hart-rifle-kudu/
Re: 30 Hart Herlaaidata
Posted: Sat May 16, 2009 2:44 pm
by tafjak
Janjak
Dit is n Wheatherby afstammeling. Doppe lyk soos 243 AI net 2 keer so lank. 80gr S365 laat n 165 SST so 3600vps hardloop.
Dis omtrent al wat ek weet.
Dankie
Tomma
Re: Herlaai data 30 Hart.
Posted: Wed Oct 20, 2010 11:20 pm
by Wouter Roets
Jy kan al die 300 Wheatherby herlaai data as beginpunt gebruik. So 76gr S385 vir so 2950ft/sek tot so 80gr vir 3050ft/sec. Jy kan meer gaan maar hou jou 'primer' en 'Belt Expantion' dop.