Page 1 of 1

Cz550 458WM na 458 Lott

Posted: Sun May 03, 2015 4:27 pm
by Bass
Goeie dag,
kan iemand dalk vir my se wat dit sal kos om n CZ550 458WM om te skakel (ream ) na n 458 Lott en waar ek dit kan laat doen.
Is daar iemand in die kaap wat dit kan doen?
Dankie

Re: Cz550 458WM na 458 Lott

Posted: Wed May 20, 2015 7:06 am
by rudib
Dit behoort so R3000 te kos, proof kostes en werk ingesluit.

Hoor by Safari &Outdoor se winkel, ek is seker die wapensmid daar sal kan help.

Jy gaan daai Lott geniet!!

Re: Cz550 458WM na 458 Lott

Posted: Wed May 20, 2015 8:33 am
by Bass
Dankie,Terry Harrison doen dit ook,so tussen die 2 sal ek reg kom.
Ja nee kannie wag vir daai roer nie!!

Re: Cz550 458WM na 458 Lott

Posted: Wed May 20, 2015 8:42 am
by rudib
Baie goeie keuse vir n big bore!!