Page 1 of 1

Barnes TTSX 165gr QL hulp asb?

Posted: Mon May 04, 2015 5:10 pm
by hennief
Kan ek asb vir die geleerdes vra om te help met n node spoed en lading vir die 300wm asb.

Case length 66.03mm
H2O 91.38gr
CCI250 primers
TPL 85mm
Loop 618mm
Twist 1:11
S385 lot 14 het my die volgende spoed gegee:

67gr - 2823 fps
68gr - 2876 fps
69gr - 2917 fps
70gr - 2939 fps

Baie dankie, sal enige hulp en raad baie waardeer.

Groetnis

Hennie

Re: Barnes TTSX 165gr QL hulp asb?

Posted: Tue May 05, 2015 5:39 am
by tripodmvr
Probeer 69.6gr vir spoed op chrony van 2925vps (5 meter vanaf loop se punt)

Re: Barnes TTSX 165gr QL hulp asb?

Posted: Tue May 05, 2015 7:09 am
by hennief
Dankie oom Tripod.
Sal die week gaan toets.