http://www.hailstormza.com/223REM-556x45_c_26.html
.223 FMJ special by Hailstorm
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
.223 FMJ special by Hailstorm
Vir al die semi auto manne, werk uit R4.20 n rondte
http://www.hailstormza.com/223REM-556x45_c_26.html
http://www.hailstormza.com/223REM-556x45_c_26.html
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .223 FMJ special by Hailstorm
Maak net seker oor die prys. Daai site was altyd pryse voor belasting.
Op FB is dit geadverteer vir R2450/500
Baie goeie prys!
Op FB is dit geadverteer vir R2450/500
Baie goeie prys!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: .223 FMJ special by Hailstorm
Koop manne. Teen daardie prys kan jy doppe verkoop teen R2.50 en dan slegs R2.50 betaal vir 'n skoot. Goedkoper as om te herlaai en beter kwaliteit as CMJ's.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering